Die ekonomie minuut

Kan ons toelaat dat munisipaliteite misluk?


Listen Later

Beurtkrag, wateronderbrekings en stukkende paaie is die gevolge van ʼn gebrek aan instandhouding, wat weer die gevolg is van ʼn klomp ander dinge. Om dit reg te maak gaan geld kos, maar om te begin moet ons eers die skuldprobleem oplos. Die Tesourie het ʼn plan, maar wat is die kans dat dit kan werk?

Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners