Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
June 23, 2023Katbosbult – Episode 10Chrissie Celliers sloof haar opnuut voor die stoof af, maak die kosbakke vol en sit die stuk in na Eppo Engelbrecht se kantoor. Maar dis ʼn dag wat heeltemal anders uitdraai as wat sy gehoop het. Shirley Sinfield kry ontstellende nuus....more11minPlay
June 22, 2023Katbosbult – Episode 9Dis duidelik dat Shirley Sinfield en Leonardo le Roux mekaar nie van gister af ken nie … daar is ʼn geskiedenis tussen die twee. Shirley en Reggie Roberts voel hulle moet belangrike inligting met mekaar deel....more11minPlay
June 21, 2023Katbosbult – Episode 8Eppo Engelbrecht trek sy sekretaresse, Reggie Roberts, nader vir ʼn ernstige gesprek. Leonardo le Roux borrel behoorlik oor al die planne wat hy vir Katbosbult het. Reggie Roberts stap by hulle kantore uit en steek vas. Haar hart spring in haar keel. Sy is hoogs ontsteld....more10minPlay
June 20, 2023Katbosbult – Episode 7Die polisiestasie in Katbosbult is bedrywig vanoggend. Kyk wie is almal op Sersant Jakes Johnson se spoor ... Shirley Sinfield kry ʼn voorstel om te oorweeg. Skielik is Eppo Engelbrecht se siektes weer ter sprake… en met rede....more11minPlay
June 19, 2023Katbosbult – Episode 6Dat een skoenboks nou soveel drama kan veroorsaak ... Sersant Jakes Johnson kry ʼn onverwagse besoek en hy kry dit hotagter. Daar is ʼn verdagte nommer een vir die diefstal in Sersant Jakes Johnson se swart notaboekie....more11minPlay
June 16, 2023Katbosbult – Episode 5Leonardo le Roux, die kunstenaar met die poniesterthare, oorbel en hande vol nuwe planne vir Katbosbult tref die dorp. Hy is nie op sy mond geval nie. Eppo Engelbrecht kry die wind van voor met iemand wat hom opdraande gee. Daar is skielik heelwat skoenbokse wat moet Sjina toe....more11minPlay
June 15, 2023Katbosbult – Episode 4Chrissie Celliers is op ʼn missie en ʼn geroosterde skaapnek is ʼn belangrike deel daarvan. Sy is soos ʼn orkaan, stuit vir niks en niemand nie. Shirley Sinfield leer dis wys om op Katbosbult jou woorde sorgvuldig te tel, maar sy trap nogtans ʼn liederlike stel af....more11minPlay
June 14, 2023Katbosbult – Episode 3Sersant Jakes Johnson se vrou Maggie het hom gelos. Sy maak die lewe vir hom moeilik … en dis nie net vir skei nie. Monique Maritz is vol planne en sy misbruik graag mense om haar daarmee te help....more11minPlay
June 13, 2023Katbosbult – Episode 2Shirley Sinfield keer met ʼn indrukwekkende CV en ʼn sakeplan uit die buiteland na Katbosbult terug … om terug te ploeg in die gemeenskap waaruit sy gebore en getoë is. Iets dryf haar. Chrissie Celliers het ʼn geroosterde skaapnek in die oond en dis vir ʼn baie spesiale persoon … met ʼn baie spesiale plan daaragter....more11minPlay
June 12, 2023Katbosbult – Episode 1Dis die soveelste diefstal op Chrissie Celliers se plaas en sy is radeloos. Sersant Jakes Johnson moet dit ontgeld. Hoe moeilik kan dit nou wees om die skurke vas te trap wat haar dwergvetplante steel?! Dis nie al doring in haar vlees nie: Monique Maritz is ook....more11minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.