Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
July 21, 2023Katbosbult – Episode 30Katbosbult is in rou gedompel. Dis die grootste begrafnis in die dorp se geskiedenis. Eppo besluit om ʼn nuwe blaadjie om te slaan en sit planne in werking. Iets jaag hom egter en hy besluit om op te tree....more11minPlay
July 20, 2023Katbosbult – Episode 29Daar is net een mens se naam vandag op almal se lippe. Katbosbult is hartseer. Slegte dinge gebeur ook met goeie mense. Waarom sou Monique so ingenome wees? Reggie word verras met nuus en ʼn versoekskrif wat haar onkant vang....more11minPlay
July 19, 2023Katbosbult – Episode 28Daar is pandemonium op Katbosbult se dorpsplein. Shirley het nie in haar wildste drome gedink dit sal ooit vir haar nodig wees om verpleegster te speel nie. Chrissie is erg ontsteld … en met rede. Die spook oor Reggie se gewerkery oorsee loop steeds. Dan tref nog ʼn drama die dorp....more12minPlay
July 18, 2023Katbosbult – Episode 27Chrissie se verbeelding gaan op hol die oomblik toe sy uitvind Eppo is vir ʼn paar dae na ʼn onbekende bestemming. Sersant Johnson is vasberade om sy dae van sukkel agter hom te sit. Hy pak die bul by die horings, maar almal is nie gelukkig oor sy planne nie....more12minPlay
July 17, 2023Katbosbult – Episode 26Eppo beleef ʼn onverwagse terugslag wat hom ruk. Die skandes van die motel buite die dorp kry nog ʼn stertjie by met meer gevolge. Shirley is vol planne, maar besef toenemend hoe groot die gaping is tussen die teorie en die praktyk … en sy neem ʼn besluit....more11minPlay
July 14, 2023Katbosbult – Episode 25Chrissie besluit dis tyd dat haar uitvoerplanne begin vlerke kry, maar dis nie al wat sy in die mou voer nie. Monique is buite haarself van woede. Die aaklige insident by haar skoenwinkel is vir haar ʼn oorlogsverklaring....more12minPlay
July 13, 2023Katbosbult – Episode 24Chrissie is lelik vies en Leonardo moet dit ontgeld. Hy doen fyn voetwerk om al die kartetse (kanonskote) te ontduik. Die skandes in die goedkoop motel buite die dorp wil maar net nie verdwyn nie....more10minPlay
July 12, 2023Katbosbult – Episode 23Eppo glo vas Reggie soek werk oorsee en dit dryf hom teen die mure uit dat sy nie oop kaarte met hom daaroor speel nie. Iemand dra ontstellende stories by Reggie se baas aan....more11minPlay
July 11, 2023Katbosbult – Episode 22Dis Monique se dag en sy blom: Eers is sy die ster by Laerskool Katbosbult en toe is dit die opening van haar Hekelhoek-projek. Dis net Sersant Johnson wat so ongevraagd lastig is en bly … maar hy’t ʼn rede daarvoor....more11minPlay
July 10, 2023Katbosbult – Episode 21Monique is omgekrap … en iemand moet dit ontgeld. Die dorp gons oor skandes wat in die goedkoop motel buite die dorp gemaak is. Sersant Johnson is op ʼn missie … of twee....more11minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.