Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Katbosbult is ‘n tipiese Karoodorpie met sy bekoring van Boerneef se Katbos en Kambro asook sy dwergvetplante. Sedert 2019 is dié vetplante gesogter en meer lonend as renosterstropery. Asiatiese markt... more
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.
August 04, 2023Katbosbult – Episode 40Reggie kry ʼn groot verrassing in die gimnasium. Eppo besluit dis tyd vir ʼn openhartige gesprek met Reggie. Hy besef maar alte goed hy moet die groot olifant in sy kantoor aanspreek. Dit help nie hy loop ompaaie om die waarheid nie....more11minPlay
August 03, 2023Katbosbult – Episode 39Iemand kom skinder lekker by Eppo terwyl hy ʼn vleisie staan en braai. Shirley word met ʼn lêer verras … veral die inhoud daarvan. Sy is ernstig op soek na grond waarop sy haar aalwynboerdery kan begin, en gaan kyk na nog ʼn plaas. Maar, wie is die eienaar daarvan …?...more11minPlay
August 02, 2023Katbosbult – Episode 38Vandag word Reggie se dag op sy kop gekeer. Sy kry die een uitnodiging na die ander en dis almal interessante afsprake en ongewone uitnodigings. Daar’s egter ʼn gesegde: “There’s no such thing as a free lunch.”...more11minPlay
August 01, 2023Katbosbult – Episode 37Reggie word met ʼn skaapboud verras … en iemand bel haar knaend. Shirley word uit die bloute op toer geneem. Sy kry ook ʼn fyn berekende aanbod. Daar is iemand wat haar beïnvloed om ʼn teenaanbod te maak …...more11minPlay
July 31, 2023Katbosbult – Episode 36Chrissie is op die oorlogspad en iemand moet dit ontgeld. Eppo eindig onverwags in die polisiestasie op. Chrissie kry ʼn aanbod wat sy kwalik kan weier. Daar word met moeite gedraf, maar ʼn nuwe span sing lekker op Katbosbult!...more11minPlay
July 28, 2023Katbosbult – Episode 35Twee inwoners in die dorp besluit om saam te werk om na Reggie se belange om te sien. Hulle neem belangrike besluite oor haar. Monique tel spoed op om Chrissie in haar spore te stuit....more11minPlay
July 27, 2023Katbosbult – Episode 34Die werk op Halfmens vorder goed. Chrissie kry ʼn besoeker op die plaas met ʼn versoek wat sy nie voorsien het nie. Monique kry ʼn tas voor Hekelhoek, en daar word ingetrek in oorlede Barbara Barkley se spoghuis....more11minPlay
July 26, 2023Katbosbult – Episode 33Kyk wie erf Barbara Barkley se spoghuis! Chrissie se nuwe voorneme ontlok glad nie die reaksie waarop sy gehoop het nie. Dis duidelik dat Katbosbult in is vir konflik en hope daarvan … en daar’s ʼn verdere belangrike twispunt....more11minPlay
July 25, 2023Katbosbult – Episode 32Shirley en Reggie se reis na Mosselbaai verloop nie sonder voorval nie. Shirley se besoek aan die aalwynfabriek in Albertinia gooi koue water op haar planne en dwing haar om te besin. Daar wag ʼn onverwagse besoeker op hulle by hulle gastehuis in Mosselbaai....more13minPlay
July 24, 2023Katbosbult – Episode 31Brian Barkley bly aan in Katbosbult ná Barbara Barkley se begrafnis. Dit laat Eppo soos ʼn kat op ʼn warm plaat optree. Hy daag skielik oral op met sy verkyker en maak die slimste planne. En net toe hy ontspan, kry hy die skok van sy lewe....more12minPlay
FAQs about Katbosbult:How many episodes does Katbosbult have?The podcast currently has 121 episodes available.