Die ekonomie minuut

Klere, modes, en globalisering


Listen Later

Donald Trump sê dat hy wil weet waar sy pakke klere vandaan kom en wanneer mense terug verlang ʼn tyd van goedkoop, hoë kwaliteit klere wat in jou eie land gemaak is, is daar vinnig steun vir tariewe op invoere. Alex Tabarrok het ʼn goeie antwoord hierop geskryf op die Marginal Revolution blog.

Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners