Klipkouers

Klipkouers

By MaxMediaBusinessMarketing
Download on the App Store

Klipkouers episodes

  • Episode 63: Sonja Smith
    Sonja Smith is die stigter van Sonja Smith Funeral Group wat al verskeie besigheidtoekennings verower het. ‘n Gereelde gas op radioprogramme soos RSG en Jacaranda, het sy vrou-alleen nuwe lewe in ‘n baie moeilike en persoonlike industrie ingeblaas. Webwerf
    38 min
  • Episode 62: Potgooi Pioniers
    Moet nie hierdie BAIE spesiale en unieke episode mis nie! Ek gesels met vier mede Afrikaner Potgooi’ers wat al langer as ‘n jaar hierdie ongelooflike digitale medium probeer tem.

    Ons gesels oor die goeie, slegte en natuurlik die Miljoen Rand vraag: “Hoe maak mens geld met ‘n potgooi?”

    Die manne wat kom speel het was Willim Welsyn en sy WAT POTGOOI (@willimwelsyn), Stix en sy GEVAAALIK POTGOOI (@gevaaalikdotcom), Dirk Scheepers en sy DS PROGRAM POTGOOI (@dsprogram) en Dewald Pelser en sy MisterBA POTGOOI (@dewaldpelser) Webwerf
    2 hr 23 min
  • Episode 60: Dr Kobus Neethling
    Dr Kobus Neethling is die president van die Suid-Afrikaanse Kreatiwiteitstigting en ook hoof van die Kobus Neethling Groep wat wêreld kenners op die gebied van kreatiwiteit en heelbreininstrumente is. Webwerf
    34 min

About Klipkouers

From the publisher's feed

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…