Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Klipkouers is ‘n Besigheids Podcast/Business Podcast waar Jacques Basson gereeld gesels met Afrikaanse entrepreneurs en impakmakers ten einde praktiese besigheids-en lewensadvies te ontgin. Besoek ons... more
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.
April 05, 2017Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 2Dis amper tyd vir deel twee van my onderhoud met sekerlik die bekendste Afrikaanse televisiepersoonlikheid van ons tyd – Johan Stemmet! Nederig. Aangenaam. Ongelooflike bron van praktiese besigheidsraad. ‘n Gedugte kombinasie, en ‘n resep vir ‘n briljante potgooi! Webwerf...more3minPlay
March 31, 2017Episode 54 (Deel 1): Johan StemmetWat ‘n wonderlike voorreg om met ‘n Suid Afrikaanse ikoon te kon gesels! Behalwe dat Johan Stemmet ‘n baie nederige en aangename mens is, is hy ‘n ongelooflike bron van praktiese besigheidsraad en boonop self ‘n baie suksesvolle besigheidsman. Webwerf...more23minPlay
March 29, 2017Klipkouer Kragklont: Johan Stemmet Bonus Vraag 1Sekerlik elke Afrikaner ken vir Johan Stemmet en het al ten minste één keer in hul lewens die mees suksesvolle Afrikaanse televisieprogram, Noot vir Noot, gekyk. Wie sal ooit daai snoesige Saterdagaande saam met die gesin voor die televisie kan vergeet? Webwerf...more3minPlay
March 24, 2017KPS Episode 4: Johan EksteenDie beste manier om te leer is by die bestes, en ons vorige potgooi bevat ‘n onderhoud met 2016 se Entrepreneur van die Jaar, Johan Eksteen – Klipkouers ontleed sy fassinerende storie en bekyk verskeie faktore wat die kern vorm van moderne entrepreneurskap. Webwerf...more22minPlay
March 17, 2017Episode 53: Johan EksteenHierdie week gesels Klipkouers met 2016 se Entrepreneur van die Jaar, Johan Eksteen. Sy besigheid, Agricon Pelleting, vervaardig verpillingstoerusting en is tans ‘n wêreldleier in hierdie bedryf. Die dryfveer agter Agricon is om gedurig nuwe oplossings te vind en waarde vir sy kliënte toe te voeg. In Johan se wyse woorde: “Ons voeg waarde by, maar ons skep ook waarde.” Webwerf...more36minPlay
March 15, 2017Klipkouer Kragklont: Johan Eksteen Bonus VraagKlipkouer Kragklont: Johan Eksteen Bonus Vraag Webwerf...more2minPlay
March 10, 2017KPS Episode 3: Antoinette BadenhorstEk en mede-entrepreneur Tiaan de Jager delf dieper in die vorige week se potgooi onderhoud vir vars besigheidsidees en advies! Vandag gesels ons oor aanlyn kursusse en –opvoeding en hoe dit besig is om ou-wêreldse denkwyses onherroeplik te verander – en dis ‘n baie goeie wending! Deur hierdie middele te benut, kan énige persoon hom- of haarself opvoed en praktiese kennis opbou, wat baie voordelig in die werkplek is, asook vir aspirant entrepreneurs. So ook kan kenners hulle vaardighede en kennis op ‘n baie eenvoudiger en effektiewe manier met die massas deel. Webwerf...more19minPlay
March 03, 2017Episode 52: Antoinette BadenhorstAntoinette Badenhorst is gebaseer in Amerika as 'n pottebakker maar sy is nie sommer enige pottebakker nie. Webwerf...more28minPlay
March 01, 2017Klipkouer Kragklont: Antoinette Badenhorst Bonus VraagKlipkouer Kragklont: Antoinette Badenhorst Bonus Vraag Webwerf...more3minPlay
February 24, 2017KPS Episode 2: Pieter KrugerWelkom by die Klipkouer Prontuit Sessie oftewel KPS, waar addisionele praktiese advies wat uit die vorige week se potgooi onderhoud uitgegrou word in ’n bespreking deur my, Jacques Basson en mede-entrepreneur, Tiaan de Jager. KPS Episode 2 is dan uit my onderhoud met professor Pieter Kruger van Cognacity UK. Webwerf...more22minPlay
FAQs about Klipkouers:How many episodes does Klipkouers have?The podcast currently has 333 episodes available.