Klipkouers

Klipkouers

By MaxMediaBusinessMarketing
Download on the App Store

Klipkouers episodes

  • Episode 57 (Deel 2): Hettie Brittz
    Luister gerus na deel twee van my heerlike fassinerende gesprek met Hettie Brittz, waar ons gesels rondom een van haar besighede “Tall Trees Training” wat nou vlam gevat het in die Amerikaanse mark. Webwerf
    25 min
  • Episode 57 (Deel 1): Hettie Brittz
    Die Klipkouer met wie ek gesels het isHettie Brittz en my onderhoud met haar was absoluut fassinerend. Vir die van julle daarbuite wat nie weet nie, ek is gefassineerd met hoe die brein werk, persoonlikheids dinamiek en profiele en so aan en ek dink dit is ’n area wat steeds, veral in onderwys, ’n leemte is. Soos ons in besigheid sê, “om daardie sterk punte sterker te maak en die swak punte te “outsource”. Ek het ’n lekker lang onderhoud met Hettie gehad en, weereens, wou ek nie so ’n goeie onderhoud kort sny nie en waardevolle inligting uitlaat nie. Daaromis die onderhoud in twee dele en hiermee dan deel 1 van my onderhoud met Hettie en veral in die lig daarvan dat een van haar besighede, “Tall Trees Training”, nou vlam gevat het in Amerika. Webwerf
    24 min
  • Klipkouer Kragklont: Hettie Brittz Bonus Vraag 1
    Tyd vir n Klipkouer Kragklont wat ’n voorsmakie is van my onderhoud met Hettie Brittz. Die meeste van ons weet wie Hettie is. Sy is ’n voorloper, sekerlik een van die top kenners in advies vir ouers oor hoe om kinders groot te maak. Haar baie bekende boek en kursus “Kweek kinders met karakter”het meeste van ons al deurgewerk. ’n Heerlike fassinerende gesprek en veral om een van haar besighede “Tall Trees Training” wat nou vlam gevat het in die Amerikaanse mark. Webwerf
    4 min

About Klipkouers

From the publisher's feed

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…