Klipkouers

Klipkouers

By MaxMediaBusinessMarketing
Download on the App Store

Klipkouers episodes

  • Klipkouers SON | W7E2 | Digitale Bemarking
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    22 min
  • Klipkouers SON | W7E1 | Volle Onderhoud
    Dewald stel voor dat, alvorens ’n mens ’n besigheid begin, jy moet besluit of jy die B2B- of B2C-model gaan volg, en verduidelik hoe die dinamika van die twee modelle verskil.

    Marais maan dat regslui met groot omsigtigheid moet omgaan wanneer hulle ‘templates’ van kontrakte kies, aangesien die tipe ‘template’ en invul daarvan massiewe implikasies kan hê.

    Ernes bespreek die ‘M’ van sy MBA in Eiendomsbelegging, naamlik ‘n ‘Gemotiveerde Verkoper’, terwyl Dr Francois van Wyk, van Health@Home, kom gesels oor die belangrikheid van gesondheid in die sakewêreld.

    Luister na die episode hier:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    2 hr 10 min
  • Klipkouers SON | W6E4 | Finansies
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    25 min
  • Klipkouers SON | W6E3 | Regspraak

    29 min
  • Klipkouers SON | W6E2 | Digitale Bemarking

    28 min
  • Klipkouers SON | W6E1 | Volle Onderhoud
    CRM, oftewel kliënteverhoudingsbestuur, bied volgens Dewald ’n waardevolle werktuig waarmee ons die verkoopsreis, van kontak tot kontrak, kan naspoor, en dit bepaal hoe ons met kliënte deel.

    Marais roer die lastige vraagstuk aan van Swart Ekonomiese Bemagtiging (BEE), wat, aan die een kant, ’n geleentheid bied vir transformasie, maar terselftertyd ook ’n verpligting is tot gelykheid en regverdigheid.

    By aftreebeplanning, meen Ernes dat dit uiters belangrik is om jou oog op die einddoel te hou en te weet waarvoor jy mik - wat nie altyd voor die hand liggend is nie.

    Luister na die episode hier:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    1 hr 59 min
  • Klipkouers SON | W5E4 | Finansies
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    28 min
  • Klipkouers SON | W5E3 | Regspraak

    35 min
  • Klipkouers SON | W5E2 | Digitale Bemarking
    Dewald gesels padlangs oor marksegmentasie, hoe dit inpas in die groter strategie en hoe dit ’n mens kan help om nismarkte te ontgin.

    Marais neem ’n kykie na plaaslike afleweringsdienste, en hoe die strukture daarvan, vanuit ’n regsoogpunt, moontlik aangepas kan word om bestuurders meer te bemagtig, terwyl Ernes die verskil tussen konvensionele beleggings en ’n eiendomsbelegging van nader beskou.

    Luister na die episode hier:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    36 min
  • Klipkouers SON | W5E1 | Volle Onderhoud
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    2 hr 9 min

About Klipkouers

From the publisher's feed

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…