Klipkouers

Klipkouers

By MaxMediaBusinessMarketing
Download on the App Store

Klipkouers episodes

  • Klipkouers SON | W4E1 | Volle Onderhoud
    E-posbemarking is al bykans so oud soos die berge, maar vandag steeds nuttig en effektief.

    Volgens Jacques, gaan e-posbemarking oor verhoudings bou. En, dis koste-effektief.

    In die regte-segement, benadruk Marais die belangrikheid van ’n Aandeelhouersooreenkoms met die stig van ’n maatskappy, terwyl Ernes verduidelik hoe ’n mens te werk kan gaan om jou huisverband aan te wend om geld vir jouself te genereer.

    Luister na die episode hier:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    2 hr 7 min
  • Klipkouers SON | W4E2 | Digitale Bemarking
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    37 min
  • Klipkouers SON | W4E3 | Regspraak

  • Klipkouers SON | W4E4 | Finansies

    28 min
  • Klipkouers SON | W3E4 | Finansies

    27 min
  • Klipkouers SON | W3E3 | Regspraak

    30 min
  • Klipkouers SON | W3E2 | Digitale Bemarking

    34 min
  • Klipkouers SON | W3E1 | Volle Onderhoud
    Wat bemarking, die reg en finansies betref is dit deesdae noodsaaklik om straatwys te wees.

    Jacques meen dat sakelui nog nie naastenby vir potgooie, verál wat meetbare bemarking betref, genoeg na waarde skat nie.

    Sover dit regsgedinge aangaan, voeg Marais by dat ’n mens meer sg. ‘Straatreg’, waar die straat en handboek ontmoet, moet toepas om konflikte effektief te assesseer en op te los.

    Wanneer dit by finansies, en vernaam skulddelging, kom, stel Ernes voor dat ’n mens ook straatwys te werk gaan om bv. kredietkaartskuld af te betaal.

    Luister na die episode hier:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    1 hr 57 min
  • Klipkouers SON | W2E4 | Finansies
    Klipkouers SON is ons revolusionêre Sake Ondersteuningsnetwerk-potgooi radio, wat Vrydag om 06h00 regstreeks uitsaai. Ons deel die jongste inligting rakende die nuutste ontwikkelings in die industrie.

    Ons lig ook wetlike vereistes en tegnologiese vooruitgang in verskeie sektore uit.

    Luister elke Vrydag na ons nuwe regstreekse besigheid internet potgooi radioprogram, vanaf 06h00 tot 8h00, hier: https://iono.fm/s/225

    Luister die potgooi op:

    Spotify:

    https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=b08f960394b84fa6

    Apple Podcasts:

    https://podcasts.apple.com/za/podcast/klipkouers/id1076156065

    Besoek ons webwerf: www.klipkouers.com Webwerf
    28 min
  • Klipkouers SON | W2E3 | Regspraak

About Klipkouers

From the publisher's feed

Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…