Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
October 06, 2021Kompas 6 Oktober 2021Athina Jansen gesels met Didi Didlof van Kuilsrivier. Sy is ‘n musikant en onderwyser. Die Kompas-span het haar besoek by Soneike Hoërskool en het die geleentheid gehad om met die onderhoof en musiekstudente te gesels. Didi deel met ons haar inspirerende storie en hoe hard ons moet werk om ons drome te bereik....more25minPlay
October 05, 2021Kompas 5 Oktober 2021Baie matriekleerders wat aanstaande jaar verder gaan studeer is onseker wat op hulle wag. Francois van der Merwe praat met ses eerstejaars oor die lewe van 'n student....more22minPlay
October 04, 2021Kompas 4 Oktober 2021Weet jy hoe die verkiesing werk, of wat die verkiesing behels? Lucian Witbooi van die OVK verduidelik hoe die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November 2021 sal werk....more21minPlay
October 01, 2021Kompas 1 Oktober 2021Chrislynn Sias praat met Joshwin Sampson, ’n gekwalifiseerde joernalis en onderwysstudent, oor sy veerkragtigheid en deursettingsvermoë. Maryke Groenewald is ’n lewensafrigter en eienaar van die Life Purpose Transformation Sentrum. Sy het onlangs haar studies in sielkunde voltooi. Maryke vertel hoekom positiewe denke belangrik is, en hoe om dit te handhaaf....more24minPlay
September 30, 2021Kompas 30 September 2021Athina Jansen gesels met Craig Solomons wie se storie onlangs sowat 5,000 keer gedeel is op sosiale media. Hy het bo sy moeilike omstandige uitgestyg, en gestudeer om 'n verpleër te word. Chane Keyser deel ook haar ervaring as verpleegter. Sy vertel wat jy kan verwag indien jy hierdie loopbaanrigting volg....more23minPlay
September 29, 2021Kompas 29 September 2021Athina Jansen praat met een van die stigters van The Stage Performing Arts Studio, Yolande Rabie, en met dramastudente wat deelgeneem het aan die improvisasiekompetisie oor hulle passie vir drama....more24minPlay
September 28, 2021Kompas 28 September 2021Baie jongmense is onseker oor hulle toekoms. Ons gesels met matriekleerders en skoolverlaters om insig te kry in wat die jeug dink en ervaar....more26minPlay
September 27, 2021Kompas 27 September 2021Ons gesels met Henrico Fredericks van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die plaaslike regeringsverkiesings en die politieke verdraagsaamheid en vryheid tydens die verkiesingsperiode....more20minPlay
September 23, 2021Kompas 23 September 2021Athina Jansen praat met prof. Ronnie Webber-Youngman van die Univerisiteit van Pretoria oor hoe XR-tegnologie die toekoms van die mynboubedryf kan verander. Sy praat ook met Russel Rensburg, wat deel was van die Co Create Design-fees. Hy vertel hoe Covid-19 die gesondheidsektor geraak het, en hoe tegnologie en jongmense ‘n verandering te weeg kan bring....more29minPlay
September 22, 2021Kompas 22 September 2021Athina Jansen praat met Bernard Jordaan oor sy eerste kunsuitstalling, en met Michael Angelo oor ‘n loopbaan in die kunste....more28minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.