Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,542 episodes available.
November 03, 2021Kompas 3 November 2021Athina Jansen gesels met leerders van Okiep Hoërskool wat aan ‘n wiskundekunskompetisie deelgeneem het. Peter Kriel van The Independent Institution of Education het raad vir Graad 12’s en hulle ouers....more18minPlay
November 02, 2021Kompas 2 November 2021Francois van der Merwe praat met Juf. Celia Brink van die Hoërskool Bellville, wat vir leerders 'n laaste paar wenke gee, en verduidelik hoe hulle beter vir hulle Afrikaans-vraestel 1 kan voorberei....more16minPlay
November 01, 2021Kompas 1 November 2021Athina Jansen praat met Chante Adams van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die deelname aan die demokrasie tydens die plaaslike regeringsverkiesing....more18minPlay
October 29, 2021Kompas 29 Oktober 2021Ons gesels oor hoe jy jou uitrusting van 0 tot ‘n 100 kan vat met net ‘n paar basiese bykomstighede. Lavern Maarman,'n grafiese ontwerper, deel modewenke en vertel meer oor haar loopbaan. En modekenner Grant Dyers gee raad oor stilering....more18minPlay
October 28, 2021Kompas 28 Oktober 2021Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis oor hoe leerders kan voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer en beantwoord....more21minPlay
October 27, 2021Kompas 27 Oktober 2021Athina Jansen gesels met Durane Plaatjies en Melissa Devries oor die toneelstuk, Groeipyne. Sy praat ook met Adinda Vermaak oor die boek, Vrae en Feite vir Feitevrate....more20minPlay
October 26, 2021Kompas 26 Oktober 2021Francois van der Merwe gesels met juffrou Merle Rippenaar van die Hoërskool Bellville, wat vir leerders 'n laaste paar wenke gee oor hoe hulle beter vir hulle eerste vraestel in Engels kan voorberei....more19minPlay
October 25, 2021Kompas 25 Oktober 2021Hoekom is 1 November 2021 is ‘n nasionale vakansiedag? Want die plaaslike regeringsverkiesing vind dan plaas, en jy kry die kans om jou kruisie te gaan trek. Athina Jansen praat met Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor wat setels is en die struktuur van munisipaliteite ná die verkiesing. Sy hoor ook by jongmense wat hulle van verkiesing dink....more17minPlay
October 22, 2021Kompas 22 Oktober 2021Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand. Die doel hiervan is nie net om mense oor geestesgesondheid op te voed nie, maar ook om die stigma en diskriminasie daarvan verminder. Ons gesels met 'n derdejaar kunsstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland oor haar geestesgesondheid, en met 'n sielkundige wat praktiese wenke gee....more19minPlay
October 21, 2021Kompas 21 Oktober 2021Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, oor hoe leerders moet voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer en beantwoord....more19minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,542 episodes available.