Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
August 17, 2021Kompas 17 Augustus 2021Dillion Seals, ‘n wiskunde onderwyser, gee wenke oor finansiële wiskunde aan die graad 12’s. Peter Kriel het raad oor hoe om in die nuwe werkera aan te pas, en wat ‘n werkgewer van jou CV verwag....more26minPlay
August 16, 2021Kompas 16 Augustus 2021Ons gesels met die OVK verteenwoordigers, Lynn Jason en Chante Adams oor die plaaslike regeringsverkiesing. Kan dit 'n vry en regverdige verkiesing wees tydens ‘n gesondheidkrisis?...more17minPlay
August 12, 2021Kompas 12 Augustus 2021Athina Jansen praat met dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, oor wat kinders belemmer om te leer. Sy deel wenke met ouers en webwerwe waar luisteraars meer inligting kan kry....more25minPlay
August 11, 2021Kompas 11 Augustus 2021Athina Jansen praat met ‘n onderwyser wat RSG se vervolgverhale in die klaskamer gebruik. Shalom Harris verduidelik hoe haar graad 11 leerders Afrikaanse radio geniet. Die uitvoerende hoof van SA Innovation Summit, Audrey Verhaeghe, vertel van hulle program vir jongmense wat in September plaasvind....more27minPlay
August 10, 2021Kompas 10 Augustus 2021Dillion Seals, ‘n wiskunde onderwyser, gee finansiële wiskunde wenke vir Graad 12 leerders ter voorbereiding van die eindeksamen....more25minPlay
August 09, 2021Kompas 9 Augustus 2021Chris Balie en Chante Adams van die Obafhanklike Verkiesingskommissie praat oor kieserregistrasieproses....more21minPlay
August 05, 2021Kompas 5 Augustus 2021Ons kyk na die impak wat afwesige pa’s op seuns het. Die stigter van The Character Company, Jaco van Schalkwyk, vertel van die organisasie en hoe jy betrokke kan raak....more28minPlay
August 04, 2021Kompas 4 Augustus 2021Het jy al gewonder hoe dit sou wees om oorsee te werk, of selfs daar te bly? Ons kyk na Au Pair-werk. Dit is iemand wat by ‘n buitelandse familie gaan bly en hulle kind of kinders versorg. Chandrey Howburg en Alica Brown deel hulle Au Pair-ervaring, en die vereistes vir hierdie loopbaankeuse....more28minPlay
August 03, 2021Kompas 3 Augustus 2021Ons hoor hoe jongmense die geleentheid kry om hulleself in hulle moedertaal uit te druk en uit te leef. Esra Plaatjies, die bestuurshoof van die jeuginisiatief, Afrikaans Leef, gesels oor die geleenthede wat hulle vir jongmense skep om hulle moedertaal te bevorder....more25minPlay
August 02, 2021Kompas 2 Augustus 2021Ons gesels met die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor die kiesersregistrasieperoses. Die plaaslike verkiesings is uitgestel tot 2022....more19minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.