Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
March 31, 2021Kompas 31 Maart 2021Tenita Kidelo vind meer uit van Atvance Academy se gratis kursusse....more28minPlay
March 30, 2021Kompas 30 Maart 2021Tenita Kidelo gesels met drie jong atlete wat grense verskuif en geskiedenis maak in sportsoorte wat stereotipies vir mans bedoel is....more23minPlay
March 29, 2021Kompas 29 Maart 2021Atletiekbyeenkomste het hierdie jaar weer plaasgevind by skole, en talle leerders het nuwe rekords opgestel. Tenita Kidelo kuier by drie skole en gesels met leerders oor hulle prestasies in atletiek....more23minPlay
March 25, 2021Kompas 25 Maart 2021Tenita Kidelo praat met Gerswhin Windvogel en Ricole Faroa oor die belangrikheid van ‘n matrieksertifikaat, en wat matrikulante wat onsuksesvol in die eindeksamen was, nou kan doen....more26minPlay
March 24, 2021Kompas 24 Maart 2021Tenita Kidelo praat met Marita van de Vyver oor die digbundel, EK SÊ, JY SÊ, ONS SÊ, uitgegee deur Lapa Uitgewers en geskryf deur ‘n groep hoërskoolleerders. Sy gesels ook met van die leerders wie se gedigte in die bundel opgeneem is....more29minPlay
March 23, 2021Kompas 23 Maart 2021Tenita Kidelo praat met Hildegardt Reinsleigh, die departementshoof van tale by Hoërskool Stellenberg, oor Afrikaans Huistaal vraestel 1....more26minPlay
March 22, 2021Kompas 22 Maart 2021Tenita Kidelo gesels met Peter Kriel oor die belangrikheid van ‘n strategie, of padkaart, vir jou hoërskoolloopbaan. Tenita praat ook met prof. Jannie Russouw oor ‘n nuwe kursus in filantropie....more28minPlay
March 18, 2021Kompas 18 Maart 2021Annemarie Myburgh van All about HR praat oor uitdagings in die werkplek en hoe om dit te oorkom. Sy gee praktiese wenke wat jou kanse sal verbeter wanneer jy vir ‘n onderhoud moet gaan, en sy gee raad oor wat jy kan doen as jy ‘n loopbaan wil kies wat jou gelukkig maak....more25minPlay
March 17, 2021Kompas 17 Maart 2021Ons gesels met ‘n tiener oor haar doelwit om haar privaat vliegtuiglisensie te kry. Die 17-jarige Ebeth Rossouw van Upington deel haar passie vir vlieg eVanaand n vertel hoe dit net iets in haar aangewakker het toe sy haar liefde vir vlieg ontdek het. Sy gesels oor wat haar inspireer, wat haar deur moeilike tye dra en die betekenis van vlieg in haar lewe. Haar ma deel ook wenke oor wat jy kan doen om goeie waardes by jou kinders in te vestig....more25minPlay
March 16, 2021Kompas 16 Maart 2021Tenita Kidelo hoor by FasFacts van hulle skoolbesoeke. Elisna Kelly begin met ‘n reeks insetsels oor boelie....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.