Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
February 24, 2021Kompas 24 Februarie 2021Tenita Kidelo praat met Daniella van Heerden wat onlangs haar eerste boek gepubliseer het, en boonop in die kop van ‘n tiener moes klim om dit te skryf....more27minPlay
February 23, 2021Kompas 23 Februarie 2021Tenita Kidelo praat met Kathie Viljoen oor Lapa se Klasgids wat vir sowel onderwysers as leerders van hulp kan wees. Tenita kuier ook by Curro Kathu in die Noord-Kaap om uit te vind hoe die leerders se eerste week terug by die skool was....more23minPlay
February 22, 2021Kompas 22 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met Vernat van der Westhuizen oor sy passie vir fotografie, en hoe hy sy hakkelprobleem oorkom het....more22minPlay
February 18, 2021Kompas 18 Februarie 2021Dit is Epilepsie-bewusmakingsweek. Tenita Kidelo praat met Helen-Rose, wie se skielike diagnose met epilepsie haar wêreld op sy kop gedraai het. Elisna Kelly is terug met episode 5 van haar reeks oor boeliegedrag....more25minPlay
February 17, 2021Kompas 17 Februarie 2021Die lae rentekoerse het die eiendomsmark se deur vir talle jongmense wat eiendom wil koop, wawyd oopgestoot....more19minPlay
February 16, 2021Kompas 16 Februarie 2021Tenita Kidelo praat met Wynand van Vuuren oor versekering, en hoekom dit so belangrik is vir jong mense om die regte versekering te kies vir hulle bates....more18minPlay
February 15, 2021Kompas 15 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met Earl Kruger, ‘n jong akteur, oor sy pad na sukses en hoe hy in sy ouers se gunsteling sepie ‘n rol vertolk het....more23minPlay
February 11, 2021Kompas 11 Februarie 2021Die Kompas-span vier Valentynsdag! Tenita Kidelo gesels met ‘n paar jongmense oor old school love en new school love. Elisna Kelly is terug met episode 4 van haar reeks oor boeliegedrag....more18minPlay
February 10, 2021Kompas 10 Februarie 2021Tenita Kidelo praat verder met Magda van Biljon van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor hoe om leerders van verskillende grade gereed kry vir skool. Die fokus is veral op gr.10, 11 en 12 leerders....more27minPlay
February 09, 2021Kompas 9 Februarie 2021‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde brein. Tenita Kidelo gesels met Carlton Isaacs oor ‘n gesonde leefstyl, en hoe jy fiks kan bly sonder die gym....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.