Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
January 20, 2021Kompas 20 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Sané Olivier oor die studierigting B.Comm Regte....more18minPlay
January 19, 2021Kompas 19 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Anthea Lewis van CANSA oor kanker by tieners....more20minPlay
January 18, 2021Kompas 18 Januarie 2021Tenita Kidelo gesels met Manise Sibiya oor haar pad na sukses. Sy loer ook in by Jodi Jantjies wat in weerwil van haar spraakprobleem, ‘n sukses van haar lewe maak....more17minPlay
January 14, 2021Kompas 14 Januarie 2021Tenita Kidelo hoor by FasFacts van hulle skoolbesoeke. Elisna Kelly begin met ‘n reeks insetsels oor boelie....more25minPlay
January 13, 2021Kompas 13 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Bertram Loriston van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor die aanvullende eksamen waarvoor matrikulante kan aansoek doen....more25minPlay
January 12, 2021Kompas 12 Januarie 2021Tenita Kidelo gesels met Eulanda oor hoe belangrik dit is om jouself te ken in die hedendaagse samelewing. Hulle gesels ook oor Eulanda se liedjie, Phatty boom boom, en die impak wat dit op jong mense gehad het....more23minPlay
January 11, 2021Kompas 11 Januarie 2021Tenita Kidelo gesels met Percy de Villiers, 'n jong man van Oudshoorn wat deesdae in Bloemfontein bly, oor sy suksesse....more19minPlay
January 07, 2021Kompas 7 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Hanneli Davids oor haar werk as ‘n jeugontwikkelaar en die besigheidsbedryf....more22minPlay
January 06, 2021Kompas 6 Januarie 2021Tenita Kidelo en haar gas Lara-Mari Geldenhuys gesels oor die lewe as ‘n eerstejaarstudent. Tenita gesels ook met ‘n paar graad 11’s om uit te vind of hulle gereed is vir hierdie belangrikste jaar van hulle skoolloopbaan....more19minPlay
January 05, 2021Kompas 5 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor die belangrikheid van introspeksie en retrospeksie....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.