Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
December 17, 2020Kompas 17 Desember 2020Geronimo en Valentino De Klerk van Elsiesrivier vertel van die inisiatief wat hulle in hulle gemeenskap begin het om werkloosheid onder die jeug te verminder....more17minPlay
December 16, 2020Kompas 16 Desember 2020Tenita Kidelo kyk na die belangrikheid van vaardigheidsopleiding. Romario Cloete vertel ook van die vaardighede wat hy as student aangeleer het....more19minPlay
December 15, 2020Kompas 15 Desember 2020Tenita Kidelo met Kidelo kyk na padveiligheid en hoe veilig jongmense op die pad is....more23minPlay
December 14, 2020Kompas 14 Desember 2020Tenita Kidelo gesels met Ehan W. Smith wat ‘n studiebeurs onvang het om by die New York Film Academy te gaan studeer. Sy maak ook ‘n draai by Leyhana Isaacs om te gesels oor haar prestasie as toppresteerder....more16minPlay
December 10, 2020Kompas 10 Desember 2020Tenita Kidelo praat met Ronnellie Niewenhuis van Africa Skills oor vaardighede en loopbaankeuses vir skoolverlaters. Die grafiese ontwerper Isabel Botha kuier saam....more20minPlay
December 09, 2020Kompas 9 Desember 2020Tenita Kidelo praat met Neville Goliath van die Wes-Kaap Onderwysdepartement oor hoe om veilig te bly gedurende die skoolvakansie....more25minPlay
December 08, 2020Kompas 8 Desember 2020Tenita Kidelo praat met Neville Goliath van die Wes-Kaap Onderwysdepartment oor die impak van psigososiale ondersteuning in tye van krisis soos Covid-19....more24minPlay
December 07, 2020Aandgedagte 8 Desember 2020Tenita Kidelo is by die Hoër Meisieskool La Rochelle om die prestasies van Ané, Lisa en Miela te vier....more19minPlay
December 03, 2020Kompas 3 Desember 2020Kompas vier die Wêrelddag vir Persone met Gestremdhede. Tenita Kidelo kuier by Jan Kriel Skool op Kuilsrivier, en hoor watter ondersteuning die skool aan leerders met spesiale leergestremdhede bied. Sy gesels ook met van die leerders om uit te vind wat hulle die meeste geniet by Jan Kriel....more29minPlay
December 02, 2020Kompas 2 Desember 2020Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak en hoe hulle dit kan verhoed....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.