Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
December 01, 2020Kompas 1 Desember 2020Tenita Kidelo praat met Elmaree Eksteen, 'n senior kurrikulumbeplanner vir Rekeningkunde, oor die formaat van die twee vraestelle wat matrikulante vanjaar skryf....more21minPlay
November 30, 2020Kompas 30 November 2020Tenita Kidelo is op Genadendal waar sy met Alfrin Seconds oor tweede kanse gesels, en hoe omstandighede jou motiveer om beter te doen....more19minPlay
November 26, 2020Kompas 26 November 2020Tenita Kidelo maak ‘n draai by Sentinel Primêr in Houtbaai om meer te hoor van 'n inisiatief wat leerders in die grendeltyd begin het. Sy gesels ook met ‘n paar jongmense om uit te vind wat hulle die meeste van kindwees mis....more22minPlay
November 25, 2020Kompas 25 November 2020Tenita Kidelo hoor by Jean Goliath, senior kurrikulumbeplanner vir Lewenswettenskappe, watter foute matrikulante die meese in die eksamen maak....more19minPlay
November 24, 2020Kompas 24 November 2020Tenita Kidelo vat die pad Kalbaskraal toe, en gesels met Griffon van Schalkwyk oor sy liefde vir modelwerk. Sy kuier ook by Hoërskool Ermelo waar sy met Miceala Erasmus gesels oor kuns....more24minPlay
November 23, 2020Kompas 23 November 2020Tenita Kidelo vat die pad Kalbaskraal toe, en gesels met Griffon van Schalkwyk oor sy liefde vir modelwerk. Sy kuier ook by Hoërskool Ermelo waar sy met Miceala Erasmus gesels oor kuns....more16minPlay
November 19, 2020Kompas 19 November 2020November is wêreldwyd bewusmakingsmaand vir gestremdhede. Tenita Kidelo gesels met Denro Boois en Ying-shan Tseng wat ondanks hulle gestremdhede, ‘n sukses van hulle lewe maak....more21minPlay
November 18, 2020Kompas 18 November 2020Tenita Kidelo praat met Ziyaad Moerat, vakadviseur vir Fisiese Wetenskappe, oor die foute wat matrikulante in die eksamen maak, en hoe hulle dit kan verhoed....more26minPlay
November 17, 2020Kompas 17 November 2020Tenita Kidelo hoor by Marius Diergaardt, adjunkhoof-onderwyskundige vir Fisiese Wetenskappe, wat matrikulante in die eksamen kan verwag....more17minPlay
November 16, 2020Kompas 16 November 2020Tenita Kidelo gesles met Akhona Gayiya, ‘n plattelandse meisie wat haar drome al die pad Durban toe gevolg het....more15minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.