Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
February 08, 2021Kompas 8 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met Cilliers Diedericks oor sy rol as burgermeester by ‘n juniorstadsraad. Sy hoor ook by Magda van Biljon hoe jy leerders van verskillende grade gereed kry vir hoërskool....more16minPlay
February 04, 2021Kompas 4 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met Daniella van Zyl, wat gediagnoseer is met kanker, oor die impak wat dit op haar lewe het. Elisna Kelly is terug met haar reeks oor boeliegedrag in skole....more24minPlay
February 03, 2021Kompas 3 Februarie 2021Tenita Kidelo praat met Dean Paulse oor ‘n loopbaan in die mediabedryf waaronder gedrukte media en radio....more21minPlay
February 02, 2021Kompas 2 Februarie 2021Tenita Kidelo praat met Christopher Julius oor begrotings. Sy gesels ook met JP le Roux oor DIgiEd en ‘n tegnologiese gedrewe kurrikulum....more18minPlay
February 01, 2021Kompas 1 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met Abigail Human wat die skool verlaat het as gevolg van omstandighede, maar steeds ‘n sukses van haar lewe maak. Sy kuier ook by die 18-jarige kunstenaar Cohnwille Swarts....more17minPlay
January 28, 2021Kompas 28 Januarie 2021Tenita Kidelo hoor by ‘n paar hoërskoolleerders hoe hulle voel oor die skooljaar wat later as gewoontlik begin. Elisna Kelly is terug met episode 3 van haar insetsel oor boeliegedrag....more21minPlay
January 27, 2021Kompas 27 Januarie 2021Tenita Kidelo hoor meer van die studierigting, kleinhandelbestuur (Retail business management)....more24minPlay
January 26, 2021Kompas 26 Januarie 2021Tenita Kidelo gesels met Justin Groenewald oor diabetes en hoe dit tieners raak....more20minPlay
January 25, 2021Kompas 25 Januarie 2021Tenita Kidelo gesels met Edwina Stevens van Lavender Hill oor hoe sy haar omstandighede ontsnap en haar lewe verbeter het....more17minPlay
January 21, 2021Kompas 21 Januarie 2021Tenita Kidelo praat met Christene Bosman-Vosloo oor identiteit en hoe dit by jongmense ontwikkel. Elisna Kelly is terug met episode 2 van haar reeks oor boeliegedrag in skole....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.