Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
March 15, 2021Kompas 15 Maart 2021Die internet is 'n wonderlike plek, maar kan ook soms 'n wrede plek wees. Tenita Kidelo praat met Eric Jacobs oor kuberboelies, en hoe ons kan help om die internet 'n veiliger plek te maak. 'n TikTokker, Feigh, deel haar ervarings met kuberboelies....more26minPlay
March 11, 2021Kompas 11 Maart 2021Tenita Kidelo praat met Whaden Johannes oor 'n inpirerende projek wat hy en ‘n groep jong mans aanpak om bewusmaking te skep van geweld teen vroue en kinders....more25minPlay
March 10, 2021Kompas 10 Maart 2021Tenita Kidelo praat met maatskaplike werker Ricardo Rossouw oor hoe om matrikulante wat nie so goed gevaar het nie, te motiveer sodat hulle nie swig onder druk nie....more17minPlay
March 09, 2021Kompas 9 Maart 2021Om die huis te verlaat ná matriek is nie altyd maklik nie. Hoe berei jong mense voor vir hierdie groot stap?...more23minPlay
March 08, 2021Kompas 7 Maart 2021Musiek het 'n groot impak op jongmense en hoe hulle die wêreld en liefde sien. Tenita Kidelo gesels met Aidam-John en Lil Willy, 'n sangduo wat hulle eie musiek skryf en vervaardig, oor hoekom dit vir hulle so belangrik is om oor die liefde te skryf en sing....more23minPlay
March 04, 2021Kompas 4 Maart 2021Tenita Kidelo praat met Cecilia Hoffman, wat passievol is oor die aarde en die bewaring daarvan, oor watter bydrae jongmense kan maak om die aarde ‘n beter plek te maak....more27minPlay
March 03, 2021Kompas 3 Maart 2021Tenita Kidelo praat verder met Megan Werner, ‘n Suid Afrikaanse tiener wat saam met 19 ander tieners ‘n vliegtuig gebou het wat vanaf die Kaap na Kaïro gevlieg het. Tenita kuier ook by ‘n paar voormalige matrikulante om te gesels oor hulle loopbaankeuses en waarna hulle die meeste uitsien op universiteit....more24minPlay
March 02, 2021Kompas 2 Maart 2021Tenita Kidelo gesels met die Klas van 2020 oor hoe dit gevoel het toe hulle uiteindelik hulle uitslae ontvang. Wade Rosant vertel van sy ondervinding met die Covid-19-entstof....more24minPlay
March 01, 2021Kompas 1 Maart 2021Tenita Kidelo gesels met Anna Greene, ‘n jong Suid-Afrikaanse aktrise wat naam maak in Los Angeles....more17minPlay
February 25, 2021Kompas 25 Februarie 2021Tenita Kidelo gesels met die span van Klip in die bos oor hoe hulle help om 'n verskil te maak in hulle gemeenskap....more20minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.