Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
June 26, 2025Kompas 26 Junie 2025Ons doen hersiening van Musiek Vraestel 1 en 2 saam met Juffrou Trudi van Wyk....more23minPlay
June 25, 2025Kompas 25 Junie 2025Is die aarde te klein vir jou? Is die heelal iets wat jou prikkel? Ons praat met ‘n dosent oor beroepe wat met die ruimte te doen het....more23minPlay
June 24, 2025Kompas 24 Junie 2025Leer jy hard, of leer jy slim? Juffrou Melanie vertel hoe ons breindominansie effektief kan gebruik en ‘n geïntegreerde, heelbreinbenadering kan bereik....more25minPlay
June 23, 2025Kompas 23 Junie 2025Chloè van Rooyen vind meer uit van bemarkingbestuur as 'n studierigting. Sy hoor wat die toelatingsvereistes is, hoekom dit 'n goeie opsie is vir voornemende studente, en hoe die werksgeleenthede lyk....more27minPlay
June 20, 2025Kompas 20 Junie 2025Is jy ‘n hoërskoolleerder wat nie te goed gedoen het in die Junie-eksamen nie? Wat van winterskool as ‘n manier om jou akademies te ondersteun?...more26minPlay
June 19, 2025Kompas 19 Junie 2025Annalize Thiart, ‘n entrepreneur wat haar passie in ‘n suksesvolle besigheid verander het, leer jongmense om te brei en hekel....more24minPlay
June 18, 2025Kompas 18 Junie 2025Barrie Ferreira gesels met twee leerders wat aan ongewone sportsoorte deelneem....more22minPlay
June 17, 2025Kompas 17 Junie 2025Forensiese ontleder Jason Jordaan leer jongmense om hulleself in die kuberruim te beskerm....more22minPlay
June 16, 2025Kompas 16 Junie 2025Afrigter Ashley Louw het besef dat die sportstruktuur in Upington nie baie sterk is nie, en het die behoefte gesien vir ʼn rugbyklub vir jong manne. Die klub het 'n enorme impak gehad op en van die veld af. En, in die Cederbergstreek word kunstenaars tydens Jeugmaand bemagtig deur werkswinkels en loopbaanuitstallings....more22minPlay
June 13, 2025Kompas 13 Junie 2025Barrie Ferreira kyk na die komplekse verhouding tussen pa en kinders....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.