Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
July 24, 2025Kompas 24 Julie 2025Leon van der Westhuizen, stigter en hoofargitek by Westhaus, vertel hoe argitektuur as 'n loopbaan in die praktyk lyk....more22minPlay
July 23, 2025Kompas 23 Julie 2025Wanneer jy geboelie word, is daar gewoonlik baie dinge wat jy vir hulle wil sê, en aan hulle wil doen. Maar is vergifnis een van daai dinge?...more22minPlay
July 22, 2025Kompas 22 Julie 2025Dr Hannetjie van Zyl-Edeling praat oor die invloed wat kleur op jou het, en hoe jy dit tot jou voordeel kan gebruik wanneer dit by produktiwiteit, stres en selfs eerste indrukke kom....more24minPlay
July 21, 2025Kompas 21 Julie 2025Waarheen gaan jongmense om uiting te gee aan hulle emosies. Met wie kan hulle praat? Wie luister? Dít is die vrae wat die Millborrows gehad het. Hulle het toe 'n projek begin waar hulle leerders 'n uitlaatklep gee vir hulle emosies, en werklik na hulle luister....more24minPlay
July 18, 2025Kompas 18 Julie 2025Barrie Ferreira kyk na die impak van vaderloosheid op jongmense....more24minPlay
July 17, 2025Kompas 17 Julie 2025Adriaan Havenga en Janco Nel gesels oor hulle gedagteprikkelende verhoogproduksie, Om skoon te wees, en oor die sterk temas wat jong gehore laat nadink....more22minPlay
July 16, 2025Kompas 16 Julie 2025In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou sluit ons die reeks af met wat Lewenswetenskappe en Geografie as keusevakke behels van Graad 10 tot 12....more21minPlay
July 15, 2025Kompas 15 Julie 2025Gian-Quen Isaacs is Suid-Afrika se ysprinses! Sy was die enigste figuurskaatser wat Afrika by die Vier Kontinente Kampioenskappe verteenwoordig het. Sy vertel hoe sy hierdie druk op só 'n jong ouderdom hanteer....more22minPlay
July 14, 2025Kompas 14 Julie 2025Hommeltuigkenner Lyverne Prinsloo leer vir Chloè van Rooyen meer oor hommeltuie, wat die werksgeleenthede in hierdie veld is, en hoekom dit 'n loopbaan is wat skoliere moet oorweeg....more25minPlay
July 11, 2025Kompas 11 Julie 2025In hierdie episode van ons Graad 9-vakkeuseskou bespreek ons wat Wiskunde, Wiskunde Gelettertheid en Fisiese Wetenskap as keusevakke behels van Graad 10 tot 12....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.