Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
August 07, 2025Kompas 7 Augustus 2025Vanessa Archer-Delport, die hoof van onderrig en opleiding by Sol-Tech, praat oor praktiese, vaardigheidsgebaseerde loopbaanopsies vir jongmense....more23minPlay
August 06, 2025Kompas 6 Augustus 2025Het jy ‘n passie vir speletjies bou en die agter-die-skerms deel van die ontwikkelingswêreld? Barrie Ferreira kyk na speletjiesontwikkelaar as ‘n studierigting....more22minPlay
August 05, 2025Kompas 5 Augustus 2025Nadia Moolman, die stigter van Nanuki, vertel hoe ons gesond met ons allergieë in gedagte, kan eet sonder om al die lekker dinge in die lewe prys te gee. Vanessa Mhlom, die stigter van Pleroma, vertel van ‘n nuwe manier om jou vitamiene in te neem....more22minPlay
August 04, 2025Kompas 4 Augustus 2025Vier leerders vertel van hulle ondervinding oorsee, waar hulle wetenskapprojekte ten toon gaan stel het....more22minPlay
August 01, 2025Kompas 1 Augustus 2025Barrie Ferreira gesels met ‘n jong uithourit-perdryer, en ‘n Suid-Afrikaanse leerder wat die nuwe onder 18-diskuswêreldrekordhouer is....more21minPlay
July 31, 2025Kompas 31 Julie 2025As deel van ons matriek-hersieningsreeks fokus ons op wat matrikulante moet weet om goed te presteer in Poësie, wat deel is van Afrikaans Huistaal se letterkundevraestel....more22minPlay
July 30, 2025Kompas 30 Julie 2025Abrakadabra! Is dit só eenvoudig om ‘n beroep as ‘n kulkunstenaar te volg? Ons gesels met iemand wat meer as 25 miljoen volgelinge op sosiale media het, wat sy kulkunsies volg....more22minPlay
July 29, 2025Kompas 29 Julie 2025Vier lede van die Stellenbosch Universiteitskoor gesels oor hulle onlangse toer na Denemarke, waar hulle teen 132 kore van 33 lande meegeding het. Hulle moedig studente aan om ook by ‘n koor aan te sluit....more26minPlay
July 28, 2025Kompas 28 Julie 2025Ons praat met die twee wenners van RSG se matriekafskeidkompetisie om te hoor wat hierdie prys vir hulle beteken....more24minPlay
July 25, 2025Kompas 25 Julie 2025Hoe gaan jy te werk om jou keusevakke te kies in Graad 9?...more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.