Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
September 03, 2025Kompas 3 September 2025Wat is die waarde daarvan om die wêreld te gaan verken?...more24minPlay
September 02, 2025Kompas 2 September 2025Juffrou Luzaan Pieters, vakadviseur in die Overberg-distrik, hersien Rekenaartoepassingstegnologie vir die matriekeksamen....more23minPlay
September 01, 2025Kompas 1 September 2025ʼn Natuurbewaarder vertel wat sy werk alles behels, en van ʼn nuwe plantspesie wat hy ontdek het....more23minPlay
August 29, 2025Kompas 29 Augustus 2025Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om ‘n beroep te volg as eiendomsontwikkelaar. Hy hoor ook van ’n studiebeurs....more25minPlay
August 28, 2025Kompas 28 Augustus 2025René Arendse van Afrikaans 100 vertel hoe jy ‘n deel van R100 000 vir jou skool kan wen!...more23minPlay
August 27, 2025Kompas 27 Augustus 2025Hoe kan navorsing oor Mars voordelig wees vir ons op Aarde? Barrie Ferreira vind uit hoe jy in hierdie rigting kan studeer om die Aarde red....more23minPlay
August 26, 2025Kompas 26 Augustus 2025Juffrou Melanie vertel van emosionele herpatroneringstegnieke wat jongmense kan gebruik om onder andere met eksamenstres te help....more25minPlay
August 25, 2025Kompas 25 Augustus 2025Afrikaans.com vra vir prof. Ignatius Gous om leerders te help met effektiewe studie- en leermetodes. Chloè van Rooyen stel ook vas hoe leerders kunsmatige intelligensie kan gebruik om leer te bevorder, sonder om afhanklik daaraan te raak....more25minPlay
August 22, 2025Kompas 22 Augustus 2025Soos die lente nader kom, is hierdie die tyd van die jaar waar ‘n mens se gemoed soms ‘n bietjie laer is as gewoonlik. Barrie Ferreira vind uit hoe ons ons geestesgesondheid ‘n positiewe hupstoot kan gee....more25minPlay
August 21, 2025Kompas 21 Augustus 2025Gabriella Marais van Kovsies het in Julie aan die Wêreld Universiteitspele deelgeneem, en ‘n bronsmedalje huis toe gebring. Sy gesels oor die ondervinding....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.