Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
May 23, 2025Kompas 23 Mei 2025Almal het daai een persoon met wie ons nie oor die weg kom nie. Hoe gemaak wanneer jy met hierdie persoon moet saamwerk?...more24minPlay
May 22, 2025Kompas 22 Mei 2025Kompas vier Wêreld Teedag, wat op 21 Mei was. Lize du Preez, die bemarkingsdirekteur van Carmien-rooibostee, vertel meer van die produksie van hierdie eg Suid-Afrikaanse kommoditeit....more23minPlay
May 21, 2025Kompas 21 Mei 2025Hoe verander die definisie van plagiaat, namate kunsmatige intelligensie al hoe meer deur studente gebruik word op universiteit?...more23minPlay
May 20, 2025Kompas 20 Mei 2025Hazel Janse van Rensburg het die eindronde van Tribuo se Proscenium-dramakompetisie bygewoon, en by die top agt gehoor wat hulle raad aan jong aspirantakteurs is....more24minPlay
May 19, 2025Kompas 19 Mei 2025Met meer as 29 jaar se ervaring in die polisiediens, vertel Richard Brussouw wat die beste manier is om jouself teen motorkaping te beskerm....more23minPlay
May 16, 2025Kompas 16 Mei 2025Wat is waarheid? Barrie Ferreira probeer om die koring van die kaf te skei....more23minPlay
May 15, 2025Kompas 15 Mei 2025Die Poort-skryfkompetisie se wenners vir 2025 is pas aangekondig, en Hazel Janse van Rensburg hoor wat hierdie twee manne se wenresep is....more21minPlay
May 14, 2025Kompas 14 Mei 2025Dis die derde en laaste deel van Kompas se studieskou, waar ons jou blootstel aan moontlike studieopsies wat nie tradisionele universiteite is nie....more20minPlay
May 13, 2025Kompas 13 Mei 2025Die Kompas-span klop by ‘n paar akademiese instansies aan om te hoor wat hulle jongmense kan bied om die beste besluit vir ‘n blink toekoms te maak....more24minPlay
May 12, 2025Kompas 12 Mei 2025Chloè van Rooyen gesels met Magnet Theatre, College of Audio Engeneering, Cape Town Butler en Weskus College oor die studiegeleenthede wat hulle bied....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.