Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
June 20, 2025Kompas 20 Junie 2025Is jy ‘n hoërskoolleerder wat nie te goed gedoen het in die Junie-eksamen nie? Wat van winterskool as ‘n manier om jou akademies te ondersteun?...more26minPlay
June 19, 2025Kompas 19 Junie 2025Annalize Thiart, ‘n entrepreneur wat haar passie in ‘n suksesvolle besigheid verander het, leer jongmense om te brei en hekel....more24minPlay
June 18, 2025Kompas 18 Junie 2025Barrie Ferreira gesels met twee leerders wat aan ongewone sportsoorte deelneem....more22minPlay
June 17, 2025Kompas 17 Junie 2025Forensiese ontleder Jason Jordaan leer jongmense om hulleself in die kuberruim te beskerm....more22minPlay
June 16, 2025Kompas 16 Junie 2025Afrigter Ashley Louw het besef dat die sportstruktuur in Upington nie baie sterk is nie, en het die behoefte gesien vir ʼn rugbyklub vir jong manne. Die klub het 'n enorme impak gehad op en van die veld af. En, in die Cederbergstreek word kunstenaars tydens Jeugmaand bemagtig deur werkswinkels en loopbaanuitstallings....more22minPlay
June 13, 2025Kompas 13 Junie 2025Barrie Ferreira kyk na die komplekse verhouding tussen pa en kinders....more24minPlay
June 12, 2025Kompas 12 Junie 2025Stefan van der Merwe het ‘n graad in Biokinetika. Hy gee jong mans leiding oor ‘n gesonde leefstyl....more25minPlay
June 11, 2025Kompas 11 Junie 2025Barrie Ferreira kyk na die belangrikheid van speel op Wêreld Speeldag, en vind meer uit van ‘n intersante speelinitiatief by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit....more24minPlay
June 10, 2025Kompas 10 Junie 2025Om Wêreld Oseanedag te vier, het Hazel Janse van Rensburg vir Krish Lewis genooi om jongmense meer oor sy werk by 'n akwarium te vertel. Ons vind uit hoeveel harte ‘n seekat het, hoe om by ‘n duikskool aan te sluit, en watter rol die gesondheid van oseane in ons lewe op land speel....more21minPlay
June 09, 2025Kompas 9 Junie 2025Wanneer 'n gemeenskap saamstaan en hande vat, kan berge verskuif word en die onmoontlike, moontlik word. HOPE IS A VERB is 'n gemeenskapsorganisasie wat hoop vir hulle gemeenskap bring deur op t e tree. Hulle help studente en jongmense met studie- en werkaansoeke, en sodoende pak hulle een van die grootste uitdagings in hulle gemeenskap aan - werkloosheid....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.