Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.
January 09, 2026Kompas 9 Januarie 2026Die skuif van hoërskool na universiteit kan nogal uitdagend en oorweldigend wees. Ons vind uit wat jy moet weet om jou eerste jaar te oorleef....more25minPlay
January 08, 2026Kompas 8 Januarie 2026Die 12-jarige Gian du Toit van Namakwaland, maak groot golwe op Facebook, waar hy jou leer hoe om te braai....more21minPlay
January 07, 2026Kompas 7 Januarie 2026Vir baie Graad 7-leerders is die oorgang van laerskool na hoërskool redelik oorweldigend. Wat kan jy weet om hierdie oorgang so glad as moontlik te maak?...more23minPlay
January 06, 2026Kompas 6 Januarie 2026Vier finalejaarstudente wat datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch studeer, het as span die 2025 GradHack-kompetisie gewen....more20minPlay
January 05, 2026Kompas 5 Januarie 2026’n Jong man vertel sy storie van vernuwing. Ná 13 jaar van verslawing het Jadin-lu dwelms finaal gelos en ‘n volle ommeswaai gemaak. Vandag loop hy met sy kop hoog, en deel hy sy storie om ander jongmense te inspireer....more24minPlay
January 02, 2026Kompas 2 Januarie 2025Is een van jou nuwejaarsvoornemens om te leer om ‘n musiekinstrument te bespeel? Ons vind uit wat jy moet weet voor jy met lesse begin....more24minPlay
January 01, 2026Kompas 1 Januarie 2026Juffrou Melanie is terug om vir Hazel Janse van Rensburg en die Kompas-span te leer hoe die brein werk met die stel van doelwitte. Sy gee praktiese raad oor om jou doelwitte in 2026 te bereik....more24minPlay
December 31, 2025Kompas 31 Desember 2025Ons kyk terug op 2025, en hoor wat die Kompas-aanbieders se gunsteling programme was....more26minPlay
December 29, 2025Kompas 29 Desember 2025Hoe laat ek die dinge van 2025 agter, en gaan 2026 met ‘n nuwe gemoed binne?...more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.