Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.
February 06, 2026Kompas 6 Februarie 2026Wat is ‘n mentor? Barrie Ferreira hoor watter waarde hulle by ‘n jongmens se lewe kan voeg....more23minPlay
February 05, 2026Kompas 5 Februarie 2026Anelma van Heerden gesels oor haar reis na genesing nadat sy vir langer as 15 jaar met twee verskillende eetversteurings geworstel het. Sy moedig jongmense aan om nie in stilte te sukkel nie, maar om met iemand te praat oor die dinge wat jou lewensvreugde steel....more23minPlay
February 04, 2026Kompas 4 Februarie 2026Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om ‘n Protea-krieketspeler te word. Hy praat ook met ‘n krieketkommentator oor sy beroep....more24minPlay
February 03, 2026Kompas 3 Februarie 2026‘n Jong man wat met wiskunde gesukkel het, vertel van sy reis nadat hy besluit het om die vak oor te skryf om universiteitstoelating te kry. Hy gee wenke wat hom gehelp het om uiteindelik sukses te behaal....more23minPlay
February 02, 2026Kompas 2 Februarie 2026Trudi van Wyk, die hoofdirekteur van onderwys in die nasionale departement van hoër onderwys en opleiding, verduidelik hoe om die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) te navigeer....more25minPlay
January 30, 2026Kompas 30 Januarie 2026Wat is persoonlike grense, en hoe is dit van toepassing op jou as ‘n jong persoon?...more24minPlay
January 29, 2026Kompas 29 Januarie 2026Hazel Janse van Rensburg kuier by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein om te hoor wat hulle skool uniek maak....more18minPlay
January 28, 2026Kompas 28 Januarie 2026Barrie Ferreira gesels met twee skoolleerders wat presteer het by ‘n wetenskapekspo in Bali....more22minPlay
January 27, 2026Kompas 27 Februarie 2026Chloe van Rooyen groet die Kompas-span. Ons kyk terug op die laaste drie jaar van haar lewe as Kompas-aanbieder, en sy verklap wat sy volgende gaan doen....more24minPlay
January 26, 2026Kompas 26 Januarie 2026Vir baie jongmense is dit ’n groot aanpassing om van die gestruktureerde skoolomgewing na verdere studie, opleiding of die wêreld van werk te beweeg. Hierdie oorgang vra nie net akademiese gereedheid nie, maar ook emosionele voorbereiding, lewensvaardighede en kennis van beskikbare ondersteuningsdienste. Ons vind uit hoe jy hierdie aanpasing en oorgang makliker kan maak....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.