Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
December 24, 2025Kompas 24 Desember 2025Luister na twee stories van hoop van twee jongmense, wat deur moeilike tye gekom het....more25minPlay
December 23, 2025Kompas 23 Desember 2025Hazel Janse van Rensburg gesels met haar mede-aanbieders, Barrie Ferreira en Chloè van Rooyen, oor die soet en die suur van 2025....more23minPlay
December 22, 2025Kompas 22 Desember 2025Ons leer meer van die Nama-kultuur. Die Aitsama Homasen Nama Kultuurgroep vertel van die tradisionele dans, liedjies en hoekom dit belangrik is om hierdie tradisies aan die jonger generasie oor te dra....more21minPlay
December 19, 2025Kompas 19 Desember 2025Wat is die verskil tussen akademie op skool en akademie op universiteit?...more23minPlay
December 18, 2025Kompas 18 Desember 2025Steven Schamrel, projekbestuurder van VIBE Innibos, vertel van ‘n jeugkunstesimposium en -ekspo, wat van 29 Junie tot 1 Julie 2026 in Nelspruit plaasvind....more21minPlay
December 17, 2025Kompas 17 Desember 2025Ons vind uit wat dit verg om ‘n tandarts te word, en wat die verskil is tussen ‘n algemene en ‘n kosmetiese tandarts....more24minPlay
December 16, 2025Kompas 16 Desember 2025Beroepsberader Sonia Roux gee raad aan jongmense wat daaraan dink om van beroep te verander....more23minPlay
December 15, 2025Kompas 15 Desember 2025Om vlerk te sleep, kan uitdagend en verwarrend wees. Wat is die rooi vlae waarvoor jy moet uitkyk? Hoe gepas is emoji’s in jou eerste boodskap aan ‘n moontlik maat. Hoe wys jy dat jy belangstel sonder om te beskikbaar voor te kom?...more23minPlay
December 12, 2025Kompas 12 Desember 2025Velsorg is ‘n groot uitdaging vir baie jong mense. Wat kan jy doen om seker te maak dat jy mooi na jou vel kyk?...more24minPlay
December 11, 2025Kompas 11 Desember 2025Het jy geweet jy het groente in jou dieet nodig vir goeie spysvertering? Katinka Meiring deel resepte uit haar nuwe kookboek, MATINKA SE VEGETABLE MAGIC COOKBOOK....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.