Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
January 07, 2026Kompas 7 Januarie 2026Vir baie Graad 7-leerders is die oorgang van laerskool na hoërskool redelik oorweldigend. Wat kan jy weet om hierdie oorgang so glad as moontlik te maak?...more23minPlay
January 06, 2026Kompas 6 Januarie 2026Vier finalejaarstudente wat datawetenskap aan die Universiteit Stellenbosch studeer, het as span die 2025 GradHack-kompetisie gewen....more20minPlay
January 05, 2026Kompas 5 Januarie 2026’n Jong man vertel sy storie van vernuwing. Ná 13 jaar van verslawing het Jadin-lu dwelms finaal gelos en ‘n volle ommeswaai gemaak. Vandag loop hy met sy kop hoog, en deel hy sy storie om ander jongmense te inspireer....more24minPlay
January 02, 2026Kompas 2 Januarie 2025Is een van jou nuwejaarsvoornemens om te leer om ‘n musiekinstrument te bespeel? Ons vind uit wat jy moet weet voor jy met lesse begin....more24minPlay
January 01, 2026Kompas 1 Januarie 2026Juffrou Melanie is terug om vir Hazel Janse van Rensburg en die Kompas-span te leer hoe die brein werk met die stel van doelwitte. Sy gee praktiese raad oor om jou doelwitte in 2026 te bereik....more24minPlay
December 31, 2025Kompas 31 Desember 2025Ons kyk terug op 2025, en hoor wat die Kompas-aanbieders se gunsteling programme was....more26minPlay
December 29, 2025Kompas 29 Desember 2025Hoe laat ek die dinge van 2025 agter, en gaan 2026 met ‘n nuwe gemoed binne?...more25minPlay
December 26, 2025Kompas 26 Desember 2025Ons gesels met ‘n skool wat deelgeneem het aan ’n Bybelvasvrae-kompetisie, en hoor hoe hulle presteer het, en wat die kompetisie alles behels....more21minPlay
December 25, 2025Kompas 25 Desember 2025Kersaand is vir stories vertel om die kerstafel. Mel die Storieverteller vermaak ons met haar staaltjies in hierdie spesiale kersuitsending....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.