Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
January 21, 2026Kompas 21 Januarie 2026Hoe lyk onderwys as ‘n studierigting en beroepskeuse? Barrie Ferreira het gaan uitvind....more24minPlay
January 20, 2026Kompas 20 Januarie 2026Tienke du Toit, ‘n geregistreerde joga-onderwyser, vertel hoekom joga meer as net strekoefeninge is, en hoe jongmense daarby kan baat....more25minPlay
January 19, 2026Kompas 19 Januarie 2026As jy onlangs jou matriekuitslae ontvang het, maar nie seker is oor wat dit beteken nie, gaan ons dit vir jou uiteensit. ‘n Kennis van vakkodes, NSS-slaagtipe en toelatingsvereistes is noodsaaklik vir leerders om realistiese en ingeligte studiekeuses te maak....more21minPlay
January 16, 2026Kompas 16 Januarie 2026Wat presies is ADHD? Hoe kan jy weet of dit jou affekteer as ‘n jongmens?...more24minPlay
January 15, 2026Kompas 15 Januarie 2026Vier matiek-toppresteerders vertel hoe hulle dit reggekry het om sulke goeie punte te behaal, en wat volgende op hulle wag....more24minPlay
January 14, 2026Kompas 14 Januarie 2026Het jy pas jou matriekresultate gekry, en is nie heeltemal tevrede daarmee nie? Hoe lyk die pad vorentoe? Moet jy matriek herhaal, of is daar ander roetes wat tot jou beskikking is?...more23minPlay
January 13, 2026Kompas 13 Januarie 2026Kompas-luisteraars vertel wat hulle die vakansie aangevang het, en wat hulle doelwitte vir 2026 is....more20minPlay
January 12, 2026Kompas 12 Januarie 2026Chloè van Rooyen hoor hoe die Matrieks van 2025 voel oor die matriekuitslae wat binnekort bekendgemaak word, en hulle deel hulle planne vir 2026 met ons. En, twee jong mans vertel van die vakansiewerk wat hulle gedoen het....more25minPlay
January 09, 2026Kompas 9 Januarie 2026Die skuif van hoërskool na universiteit kan nogal uitdagend en oorweldigend wees. Ons vind uit wat jy moet weet om jou eerste jaar te oorleef....more25minPlay
January 08, 2026Kompas 8 Januarie 2026Die 12-jarige Gian du Toit van Namakwaland, maak groot golwe op Facebook, waar hy jou leer hoe om te braai....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.