Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
February 18, 2026Kompas 18 Februarie 2026Hoe inkorporeer universiteite KI? Watter impak het dit op studente? Hoe relevant sal ‘n universiteitsgraad bly vir studente met die toenemende gebruik van KI?...more24minPlay
February 17, 2026Kompas 17 Februarie 2026Die oumas en oupas by Wilgers Aftree-oord het raad vir al hulle Kompas-kleinkinders....more22minPlay
February 16, 2026Kompas 16 Februarie 2026Ons vind uit hoe om ‘n CV op te stel, watter aanlynplatforms gebruik kan word, hoe om praktiese blootstelling deur gemeenskapsdiens te verkry, en hoe om oordraagbare vaardighede te ontwikkel, wat deur werkgewers waardeer word....more24minPlay
February 13, 2026Kompas 13 Februarie 2026Op Wêreld Radiodag vind ons uit wat radio alles behels. Barrie Ferreira vertel hoe radio die basis vorm van verskeie soorte tegnologie....more24minPlay
February 12, 2026Kompas 12 Februarie 2026Jody Hendricks het by Skurweberg Sekondêr gaan inloer. Die skool het 20 skootrekenaars ontvang. Dit is een van die vele uitreikingsprogramme waarby RSG betrokke is, in samewerking met die SABC....more20minPlay
February 11, 2026Kompas 11 Februarie 2026Ons kuier by Hoërskool Bultfontein in die Vrystaat om te hoor hoe hulle gees bou met hulle Waatlemoenfees. Hulle vertel ook hoekom hulle klassieke musiek in die klaskamer speel....more24minPlay
February 10, 2026Kompas 10 Februarie 2026Ons vind meer uit van aanhegtingstyle - hoe ons liefhet, hoekom, en wat dit vir ons verhoudings beteken. Dr. Louis Awerbuck, 'n kliniese sielkundige, help ons om hierdie patrone te verstaan....more24minPlay
February 09, 2026Kompas 9 Februarie 2026Ek het dit nie gemaak nie. Wat nou? Dít is ‘n vraag wat sommige matrikulante mee worstel. Sukses is nie ‘n reguit lyn nie. Baie mense slaag deur ‘n tweede kans, vaardigheidsopleiding of entrepreneurskap. Barrie Ferreira vind uit watter moontlikhede daar vir jou is as jy nie die regte punte in matriek gekry het nie....more24minPlay
February 06, 2026Kompas 6 Februarie 2026Wat is ‘n mentor? Barrie Ferreira hoor watter waarde hulle by ‘n jongmens se lewe kan voeg....more23minPlay
February 05, 2026Kompas 5 Februarie 2026Anelma van Heerden gesels oor haar reis na genesing nadat sy vir langer as 15 jaar met twee verskillende eetversteurings geworstel het. Sy moedig jongmense aan om nie in stilte te sukkel nie, maar om met iemand te praat oor die dinge wat jou lewensvreugde steel....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.