Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.
May 01, 2026Kompas 1 Mei 2026Ons kuier by die Paarl Hoërmeisieskool om met twee van hulle uitskieterleerders te gesels – een ‘n danser en die ander ‘n swemmer....more24minPlay
April 30, 2026Kompas 30 April 2026Hazel Janse van Rensburg kuier by St. Teresa’s skool in die Oos-Kaap....more21minPlay
April 29, 2026Kompas 29 April 2026Dis belangrik om jouself toe te rus met die nodige kennis om gesonde verhoudings te handhaaf in alle vlakke van jou lewe, insluitend die klaskamer. Chrislynn Sias-Louw praat met opvoedkundige kenners Elisna Kelly en dr. Jeanne Roux oor die belangrikheid van goeie verhoudings in die opvoedkundige stelsels....more25minPlay
April 28, 2026Kompas 28 April 2026Sandra de Beer van SDB Esthetiek verduidelik wat somatologie behels, is en hoe ‘n beroep as ‘n somatoloog lyk....more22minPlay
April 27, 2026Kompas 27 April 2026Hoe word jy ‘n ambagsman of -vrou? Watter werksgeleenthede is beskikbaar?...more25minPlay
April 24, 2026Kompas 24 April 2026Barrie Ferreira vind meer uit van werk-geïntegreerde leer, en watter waarde dit vir jou as ‘n student kan inhou....more24minPlay
April 23, 2026Kompas 23 April 2026Vier paartjies, wat op ‘n toepassing ontmoet en voor die kansel opgeëindig het, deel hulle verhale. Hulle gee raad oor wat ‘n profiel laat uitstaan, hoe om jou veiligheid te verseker, en wat om nie te doen nie....more20minPlay
April 22, 2026Kompas 22 April 2026Waarvandaan jy kom, bepaal nié jou eindbestemming nie. Chrislynn Sias-Louw gesels met dr. Allison Matroos. Sy deel haar komvandaan in Atlantis en die kruin van haar akademiese sukses – ‘n PhD in Afrikaans en Nederlands....more23minPlay
April 21, 2026Kompas 21 April 2026Arlene Jacobs, ‘n prokureur wat struktuur en ‘n vaste salaris verruil het vir ‘n droom om haar eie blombesigheid te bestuur, vertel wat gebeur wanneer die pad wat jy gekies het, nie meer soos jóú pad voel nie. Sy gee ook raad oor hoe om jou passie en finansiële verantwoordelikhede te balanseer....more23minPlay
April 20, 2026Kompas 20 April 2026Wat is die PSET-stelsel, en hoekom moet jongmense daarvan weet?...more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.