Kompas

Kompas

By RSGEducation
Download on the App Store

Kompas episodes

  • Kompas: Kandidaatnominasies
    Ellsforth Booyse van die OVK bespreek die vereistes om as proporsionele verteenwoordiging-kandidate in die munisipale verkiesing te staan.
    19 min
  • Kompas: Poësie hoef nie vir matrieks kopseer te wees nie
    5 Augustus 2026: Poësie kan snaaks wees, dit kan musiek hê, en ja, dit kan selfs gerap word! Lefra Produksies bied twee poësieprogramme vir matrieks aan: VERSKUNS vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal, en VERSE IN MY INBOKS vir Afrikaans Huistaal. Aan die stuur is die akteur Phillru van Achterbergh, wat leerders op ’n vars, toeganklike en lekker manier deur hulle voorgeskrewe poësie help.
    26 min
  • Kompas: Eenvoudige testikulêre ondersoek kan groot verskil maak
    29 Julie 2026: Torsten Koehler, ’n testikulêre kanker-oorlewende, is die stigter van Love Your Nuts, ’n organisasie wat mense op ’n toeganklike manier oor kanker bewus maak. Hy herinner ons dat ’n eenvoudige maandelikse ondersoek — en die moed om dokter toe te gaan as iets verander — ’n groot verskil kan maak.
    23 min
  • Kompas: Skrywer Anmari do Carmo
    28 Julie 2026: Die skrywer, Anmari do Carmo, vertel waar die inspirasie vir haar derde boek vandaan gekom het, hoe haar skryfproses lyk, en watter boodskap sy aan jongmense wil oordra.
    25 min

About Kompas

From the publisher's feed

'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.