Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
April 15, 2026Kompas 15 April 2026Ons gesels met Wikus Olivier, ‘n geregistreerde skuldberader, oor alles wat finansies betref – van spaar en ‘n begroting tot ‘n gesonde kredietprofiel. Hy praat ook oor lewensversekering vir jong volwassenes, en die verskil tussen goeie en slegte skuld....more22minPlay
April 14, 2026Kompas 14 April 2026Dr. Hannetjie van Zyl-Edeling, ‘n sielkundige, help jongmense om te verstaan hoe hulle denke en die dinge wat hulle vir hulleself sê, uiteindelik hulle realiteit vorm....more23minPlay
April 13, 2026Kompas 13 April 2026Hoe goed ken jy jouself? Watter impak het dit op jou toekomstige loopbaan? Barrie Ferreira vind uit hoekom selfkennis belangrik is in hoe jy loopbaankeuses maak....more25minPlay
April 10, 2026Kompas 10 April 2026Is dit waar dat vrees altyd negatief moet wees? Barrie Ferreira vind uit hoe ons vrees reg moet benader....more23minPlay
April 09, 2026Kompas 9 April 2026Alhoewel dobbel onwettig vir minderjariges is, sien ons dat al hoe meer tieners daarmee in aanraking kom, selfs met die speel van speletjies wat onskuldig lyk. Hoe begin dit, en wanneer raak dit ’n probleem? Om ons te help om hierdie komplekse onderwerp beter te verstaan, gesels Hazel Janse van Rensburg met sielkundige Nadia Liebenberg....more20minPlay
April 08, 2026Kompas 8 April 2026Kennis is beperk. Verbeelding omring die wêreld. Ons gesels met Meggan-Lee Johnstone, medestigter van Talente vir ‘n Toekoms. Sy vertel hoekom dit belangrik is om ‘n kunstekultuur te kweek, veral in kleiner dorpe....more22minPlay
April 07, 2026Kompas 7 April 2026Die 16-jarige Joban Botha komponeer orkesmusiek in sy vrye tyd. Hierdie stokperdjie het hom met ‘n tweede plek in ‘n internasionale kompetisie laat wegstap. Hy vertel hoe die proses werk, en waar dit alles begin het....more20minPlay
April 06, 2026Kompas 6 April 2026‘n Groep studente het van Nairobi af gery na Stellenbosch op ‘n elektriese motorfiets, wat in Suid-Afrika vervaardig is. Barrie Ferreira het met hulle gepraat....more24minPlay
April 03, 2026Kompas 3 April 2026Wat is deernis, en hoekom is dit belangrik dat ons dit in ons lewe moet toepas? Barrie Ferreira gesels met Emma van der Walt, wat mensehandel bestry, om te hoor hoe sy deernis in haar werk waarneem....more24minPlay
April 02, 2026Kompas 2 April 2026Hazel Janse van Rensburg verwelkom ‘n nuwe Kompas-kollega, Chrislynn Sias-Louw. Ons ontmoet die vrou agter die mikrofoon, wat op Woensdagaande die program sal aanbied....more20minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.