Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
May 13, 2026Kompas 13 Mei 2026Suid-Afrika ryp is aan talent! Dit is die afgelope naweek weer beklemtoon tydens die finale rondtes van Tribuo se Proscenium Dramakompetisie. Chrislynn Sias-Louw gesels met die finaliste van die kompetisie asook vanjaar se algehele wenner, Johandre Viljoen....more25minPlay
May 12, 2026Kompas 12 Mei 2026Somaya Marais van U Go Girl Driving Academy in Kaapstad verduidelik die proses om jou bestuurderslisensie te kry....more24minPlay
May 11, 2026Kompas 11 Mei 2026Wat is die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid, en hoekom is dit vir jou as ‘n jongmens bealngrik om bewus te wees daarvan?...more22minPlay
May 08, 2026Kompas 8 Mei 2026Hoekom is so baie jong mense bang om hulle drome te volg? Watter stappe kan jy doen om jou drome te bewaarheid?...more24minPlay
May 07, 2026Kompas 7 Mei 2026Dane Roberts gesels oor haar ervaring as ‘n au pair in Amerika....more23minPlay
May 06, 2026Kompas 6 Mei 2026Chrislynn Sias-Louw gesels met Kelly-lee Ohlson oor haar Nederlandse avonture, en haar werk as kunsjoernalis....more23minPlay
May 05, 2026Kompas 5 Mei 2026Dis makliker om ‘n tweede of derde taal aan te leer as jou moedertaal se grondslag baie sterk is. Rene Arendse, woordvoerder en media- en kommunikasiespesialis vir Afrikaans.com, gesels oor moedertaalonderrig, veeltaligheid en hoe dit jou akademiese prestasie, selfvertroue en selfs jou toekoms kan beïnvloed....more24minPlay
May 04, 2026Kompas 4 Mei 2026Barrie Ferreira vind uit hoekom dit belangrik is vir matrieks wat daarin belangstel om gesondheidswetenskappe te gaan studeer, om seker te maak wanneer die sluitingsdatums vir die aansoek vir die kursusse is....more20minPlay
May 01, 2026Kompas 1 Mei 2026Ons kuier by die Paarl Hoërmeisieskool om met twee van hulle uitskieterleerders te gesels – een ‘n danser en die ander ‘n swemmer....more24minPlay
April 30, 2026Kompas 30 April 2026Hazel Janse van Rensburg kuier by St. Teresa’s skool in die Oos-Kaap....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.