Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
May 27, 2026Kompas: Tarique Kenny oor sy seldsame siekte27 Mei 2026: Die Kaapse akteur, Tarique Kenny, ly aan die seldsame siekte, sistinose. In weerwil van alles waardeur hy is, weier hy om op moedverloor se vlakte te gaan lê....more24minPlay
May 26, 2026Kompas: Skoolfokus - Merensky Landbou Akademie26 Mei 2026: Hazel Janse van Rensburg loer in by Merensky Landbou Akademie om te hoor wat die “Plasies” so uniek maak....more21minPlay
May 25, 2026Kompas: Die Raad op Hoër Onderwys25 Mei 2026: Wat doen die Raad op Hoër Onderwys? Barrie Ferreira vind uit wie hulle is, wat hulle doen, en watter impak hulle op jongmense se studies het....more23minPlay
May 22, 2026Kompas: Hoekom jongmense sportprestsie nie té ernstig moet opneem nie22 Mei 2026: Barrie Ferreira vind meer uit oor Wêreld Regverdige Spel Dag, en hoekom dit belangrik is in die konteks van sport in skole en universiteite. Dit is belangrik dat sport nie altyd oor die prestasie gaan nie, maar die genot om die spel te speel....more25minPlay
May 21, 2026Kompas: Hersiening van Graad 12-Chemie21 Mei 2026: Moreen Coetzee, 'n dosent in opvoedkunde aan Akademia, help met die Chemievraestel vir die Junie-matriekeksamen....more24minPlay
May 20, 2026Kompas: Graigan Mentoor (13) bespeel 13 instrumente!20 Mei 2026: Die 13-jarige Graigan Mentoor speel die saksofoon sedert hy vyf jaar oud was. Vandag speel hy al 13 instrumente! Chrislynn Sias-Louw gesels ook met Jordan-lee Watt van die musiekgroep, The Fantastics....more24minPlay
May 19, 2026Kompas: Neem die beste profielfoto's19 Mei 2026: Stephne Steenkamp van Kaktus Fotografie gee praktiese raad oor hoe om jou beste kant vir die kamera te wys, en hoe om jou foto’s te redigeer sodat jy met die beste profiel op sosiale media kan spog....more22minPlay
May 18, 2026Kompas: Wie is Umalusi?18 Mei 2026: Wie is Umalusi, en hoekom moet jy weet wie hulle is en wat hulle doen? Barrie Ferreira vind uit hoekom dit belangrik is om te weet van dié beheerliggaam....more22minPlay
May 15, 2026Kompas 15 Mei 2026Ons vind uit hoe ‘n praktiese landbouprogram jong leerders bemagtig om ná skool meer suksesvol te kan wees....more22minPlay
May 14, 2026Kompas 14 Mei 2026Moreen Coetzee, 'n dosent in opvoedkunde aan Akademia, werk deur die Fisikavraestel vir die Junie-matriekeksamen....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.