Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
April 29, 2026Kompas 29 April 2026Dis belangrik om jouself toe te rus met die nodige kennis om gesonde verhoudings te handhaaf in alle vlakke van jou lewe, insluitend die klaskamer. Chrislynn Sias-Louw praat met opvoedkundige kenners Elisna Kelly en dr. Jeanne Roux oor die belangrikheid van goeie verhoudings in die opvoedkundige stelsels....more25minPlay
April 28, 2026Kompas 28 April 2026Sandra de Beer van SDB Esthetiek verduidelik wat somatologie behels, is en hoe ‘n beroep as ‘n somatoloog lyk....more22minPlay
April 27, 2026Kompas 27 April 2026Hoe word jy ‘n ambagsman of -vrou? Watter werksgeleenthede is beskikbaar?...more25minPlay
April 24, 2026Kompas 24 April 2026Barrie Ferreira vind meer uit van werk-geïntegreerde leer, en watter waarde dit vir jou as ‘n student kan inhou....more24minPlay
April 23, 2026Kompas 23 April 2026Vier paartjies, wat op ‘n toepassing ontmoet en voor die kansel opgeëindig het, deel hulle verhale. Hulle gee raad oor wat ‘n profiel laat uitstaan, hoe om jou veiligheid te verseker, en wat om nie te doen nie....more20minPlay
April 22, 2026Kompas 22 April 2026Waarvandaan jy kom, bepaal nié jou eindbestemming nie. Chrislynn Sias-Louw gesels met dr. Allison Matroos. Sy deel haar komvandaan in Atlantis en die kruin van haar akademiese sukses – ‘n PhD in Afrikaans en Nederlands....more23minPlay
April 21, 2026Kompas 21 April 2026Arlene Jacobs, ‘n prokureur wat struktuur en ‘n vaste salaris verruil het vir ‘n droom om haar eie blombesigheid te bestuur, vertel wat gebeur wanneer die pad wat jy gekies het, nie meer soos jóú pad voel nie. Sy gee ook raad oor hoe om jou passie en finansiële verantwoordelikhede te balanseer....more23minPlay
April 20, 2026Kompas 20 April 2026Wat is die PSET-stelsel, en hoekom moet jongmense daarvan weet?...more25minPlay
April 17, 2026Kompas 17 April 2026Watter rol speel musiek in die lewe van jongmense? Barrie Ferreira praat met ‘n jong kunstenaar, Shakira Peach, om te hoor watter rol dit in haar lewe speel....more24minPlay
April 16, 2026Kompas 16 Maart 2026Hazel Janse van Rensburg gesels met twee bestuurslede van die Berg- en Toerklub Stellenbosch, ’n groep wat al jare lank jongmense saambring om die natuur te verken. Ons vind uit wie en wat hulle is, en van hulle gunsteling avonture en lesse om jongmense te inspireer om meer tyd in die natuur deur te bring....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.