Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.
April 01, 2026Kompas 1 April 2026Chrislynn Sias-Louw gesels met Courtney Campbell, ’n arbeidsterapeut, wat glo in die krag van speel om kinders te leer en hulle vaardighede te ontwikkel. Sy vertel ook meer oor haar opvoedkundige emmertjies....more23minPlay
March 31, 2026Kompas 31 Maart 2026Susan Kemp, bemarkingsdirekteur by Sloom, deel skokkende statistiek oor die kwaliteit van Suid-Afrikaners se slaap. Sy gee raad om jongmense te help om meer uitgerus te voel....more21minPlay
March 30, 2026Kompas 30 Maart 2026Trudi van Wyk, Hoofdirekteur van Onderwys in die Nasionale Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, en Danielle Heyns, adjunkhoof van Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria, gee raad oor Graad 9-vakkeuses....more25minPlay
March 27, 2026Kompas 27 Maart 23026Wat kan jy verwag as jy binnekort met jou regsklerkskap begin? Barrie Ferreira vind uit wat jy moet weet om seker te maak dat jy hierdie ervaring oorleef....more25minPlay
March 26, 2026Kompas 26 Maart 2026Hazel Janse van Rensburg kuier by Laerskool Anton van Wouw in Pretoria om te hoor wat hulle uniek maak....more19minPlay
March 25, 2026Kompas 25 Maart 2026‘n Onbekende siekte, en die verlies van ‘n pa. Hoe vind ‘n mens hoop in só ‘n situasie? Barrie Ferreira praat met twee jongmense wat deur hierdie moeilike tye gaan om te hoor waar vind hulle hoop in weerwil van die omstandighede....more23minPlay
March 24, 2026Kompas 24 Maart 2026Ons vind uit of ‘n oggendroetine bydra tot jou sukses. Hazel Janse van Rensburg het by vyf suksesvolle mense gaan inloer om uit te vind hoe hulle die oggend begin, en of hulle glo dat dit regtig ‘n verskil maak....more20minPlay
March 23, 2026Kompas 23 Maart 2026Barrie Ferreira vind meer uit van gesogte skaars vaardighede in verskeie bedrywe, waarvan jongmense kennis moet neem....more25minPlay
March 20, 2026Kompas 20 Maart 2026Op Wêrelddag van Geluk praat Barrie Ferreira met ‘n professor wat navorsing hieroor doen....more24minPlay
March 19, 2026Kompas 19 Maart 2026'n Pastorale berader en kliniese sielkundige wat weet waarmee tienermeisies in 'n moderne samelewing worstel, gee raad om jong vroue se las ‘n bietjie ligter te laat voel....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,498 episodes available.