Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
June 06, 2025Kompas 6 Junie 2025Om te skuld of nie te skuld nie? Dít is die vraag. Is skuld goed of sleg, en hoe moet ‘n mens te werk gaan om goed met skuld te werk? As jy skuld gebruik om iets te koop wat in waarde groei, of wat jou in die toekoms kan help om meer geld te maak, soos ‘n graad op universiteit of ‘n besigheid, dan kan dit slim wees....more24minPlay
June 05, 2025Kompas 5 Junie 2025Ruan Smith vertel van sy ondervinding as ‘n Engelse onderwyser oorsee. Hy verduidelik die stappe wat gevolg moet word, en weeg die voor-en nadele op....more24minPlay
June 04, 2025Kompas 4 Junie 2025Wanneer is die regte tyd vir ‘n kind om ‘n slimfoon te kry?...more23minPlay
June 03, 2025Kompas 3 Junie 2025Hendrik Jacobs van Open Window vertel hoe kunsmatige intelligensie kreatiwiteit beïnvloed. Hy beantwoord ook die vraag of kreatiwiteit aangeleer kan word....more24minPlay
June 02, 2025Kompas 2 Junie 2025Chloè van Rooyen praat met Monotone Mel en Avril Albettie oor hoe die lewe van 'n smaakmaker lyk. Is dit net pret, of gaan daar baie werk in?...more27minPlay
May 30, 2025Kompas 30 Mei 2025Barrie Ferreira kyk na die impak van pornografie op jongmense se lewe, en praat met iemand wat deur so ‘n verslawing is....more25minPlay
May 29, 2025Kompas 29 Mei 2025Ons doen hersiening van Graad 12 Visuele Kuns saam met meneer Markus Steinmann....more25minPlay
May 28, 2025Kompas 28 Mei 2025Barrie Ferreira vind meer uit van inkomstebelasting, waarvan jongmense skynbaar nie baie weet nie....more25minPlay
May 27, 2025Kompas 27 Mei 2025Sal jy ‘n orgaan skenk om ‘n vriend se lewe te red? Dis die vraag wat Dean Frost in die gesig gestaar het toe sy vriend Francois Swartz ‘n nier nodig gehad het....more23minPlay
May 26, 2025Kompas 26 Mei 2025Is jy moeg daarvan om elke week dieselfde kos te eet? Soek jy raad oor hoe om met 'n klein begroting kos te koop? Chloè van Rooyen vind by 'n paar jongmense uit wat hulle gunsteling disse is, en hoe hulle sorg dathulle hulle geld op die beste moontlike manier gebruik. Charisa Weyers van Vrek Lekker deel 'n paar van haar resepte....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.