Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
April 25, 2025Kompas 25 April 2025Moet ‘n mens deelneem, of moet jy eerder “nee dankie” sê wanneer jy dalk nie te goed is in iets nie? Ons kyk na die belangrikheid daarvan om deel te neem in jou skool se buitemuurse aktiwiteite....more23minPlay
April 24, 2025Kompas 24 April 2025Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal se Vraestel 1 saam met juffrou Anica Prinsloo....more22minPlay
April 23, 2025Kompas 23 April 2025Dis Wêreld Boekedag. Hoe relevant is boeke nog in 2025? Het jy ‘n regte boek nodig, of kan jy eerder ‘n elektroniese toestel gebruik?...more22minPlay
April 22, 2025Kompas 22 April 2025Dis Aardedag. Vanjaar se tema is hernubare energie. Cilnette Pienaar van Green Cape vertel meer....more21minPlay
April 21, 2025Kompas 21 April 2025'n Jong akteur vertel hoe hy tot die besluit gekom het om sonder alkohol en sigarette te leef, en sy hart vir die Here te gee. Dit volg nadat drie profete hom gewaarsku het dat sy vriende sy dood sal veroorsaak....more24minPlay
April 18, 2025Kompas 18 April 2025Is jy iemand wat graag voor ‘n groot skare mense wil praat, of dalk liewers wegkruip wanneer daar so 'n geleentheid is? Ons bespreek die waarde van redenaars en openbare toesprake. ...more22minPlay
April 17, 2025Kompas 17 April 2025Wil jy deel van ‘n jeugkoor wees? Ons vind by lede van die Drakensberg Seunskoor uit hoe die lewe in die berge en op die verhoog lyk, en moedig jongmense aan om hulle eie drome na te streef....more22minPlay
April 16, 2025Kompas 16 April 2025Barrie Ferreira praat met Gerco van Deventer, wat as gyselaar gehou is deur Al Kaïda, om te hoor hoe sy deursettingsvermoë hom gehelp het....more24minPlay
April 15, 2025Kompas 15 April 2025Dr. Ezette du Plessis, ‘n opvoedkundige sielkundige, verduidelik die doel van aanlegtoetse, wie daarby kan baat....more24minPlay
April 14, 2025Kompas 14 April 2025Hoe ontwikkel iemand 'n eetversteuring? Is dit net jong vroue wat daaraan lei, of kan dit met enigiemand gebeur? Chloè van Rooyen praat met sielkundige Dewald Louw oor eetversteurings en die ernstige gevolge daarvan....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.