Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
May 29, 2025Kompas 29 Mei 2025Ons doen hersiening van Graad 12 Visuele Kuns saam met meneer Markus Steinmann....more25minPlay
May 28, 2025Kompas 28 Mei 2025Barrie Ferreira vind meer uit van inkomstebelasting, waarvan jongmense skynbaar nie baie weet nie....more25minPlay
May 27, 2025Kompas 27 Mei 2025Sal jy ‘n orgaan skenk om ‘n vriend se lewe te red? Dis die vraag wat Dean Frost in die gesig gestaar het toe sy vriend Francois Swartz ‘n nier nodig gehad het....more23minPlay
May 26, 2025Kompas 26 Mei 2025Is jy moeg daarvan om elke week dieselfde kos te eet? Soek jy raad oor hoe om met 'n klein begroting kos te koop? Chloè van Rooyen vind by 'n paar jongmense uit wat hulle gunsteling disse is, en hoe hulle sorg dathulle hulle geld op die beste moontlike manier gebruik. Charisa Weyers van Vrek Lekker deel 'n paar van haar resepte....more24minPlay
May 23, 2025Kompas 23 Mei 2025Almal het daai een persoon met wie ons nie oor die weg kom nie. Hoe gemaak wanneer jy met hierdie persoon moet saamwerk?...more24minPlay
May 22, 2025Kompas 22 Mei 2025Kompas vier Wêreld Teedag, wat op 21 Mei was. Lize du Preez, die bemarkingsdirekteur van Carmien-rooibostee, vertel meer van die produksie van hierdie eg Suid-Afrikaanse kommoditeit....more23minPlay
May 21, 2025Kompas 21 Mei 2025Hoe verander die definisie van plagiaat, namate kunsmatige intelligensie al hoe meer deur studente gebruik word op universiteit?...more23minPlay
May 20, 2025Kompas 20 Mei 2025Hazel Janse van Rensburg het die eindronde van Tribuo se Proscenium-dramakompetisie bygewoon, en by die top agt gehoor wat hulle raad aan jong aspirantakteurs is....more24minPlay
May 19, 2025Kompas 19 Mei 2025Met meer as 29 jaar se ervaring in die polisiediens, vertel Richard Brussouw wat die beste manier is om jouself teen motorkaping te beskerm....more23minPlay
May 16, 2025Kompas 16 Mei 2025Wat is waarheid? Barrie Ferreira probeer om die koring van die kaf te skei....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.