Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
May 15, 2025Kompas 15 Mei 2025Die Poort-skryfkompetisie se wenners vir 2025 is pas aangekondig, en Hazel Janse van Rensburg hoor wat hierdie twee manne se wenresep is....more21minPlay
May 14, 2025Kompas 14 Mei 2025Dis die derde en laaste deel van Kompas se studieskou, waar ons jou blootstel aan moontlike studieopsies wat nie tradisionele universiteite is nie....more20minPlay
May 13, 2025Kompas 13 Mei 2025Die Kompas-span klop by ‘n paar akademiese instansies aan om te hoor wat hulle jongmense kan bied om die beste besluit vir ‘n blink toekoms te maak....more24minPlay
May 12, 2025Kompas 12 Mei 2025Chloè van Rooyen gesels met Magnet Theatre, College of Audio Engeneering, Cape Town Butler en Weskus College oor die studiegeleenthede wat hulle bied....more24minPlay
May 09, 2025Kompas 9 Mei 2025Barrie Ferreira kyk na die realiteite van enkelma wees in Suid-Afrika, en watter impak dit op kinders kan hê....more25minPlay
May 08, 2025Kompas 8 Mei 2025Hazel Janse van Rensburg praat met deelnemers, organiseerders en beoordelaars oor wetenskap-ekspo's en die deure wat dit vir jongmense oopmaak....more21minPlay
May 07, 2025Kompas 7 Mei 2025Waaraan dink jy as jy die woord “mislukking” hoor? Dink jy dis deel van sukses, of is dit iets wat jy eerder wil vermy?...more23minPlay
May 06, 2025Kompas 6 Mei 2025Ysterman Alwyn Uys vertel hoe ‘n fratsongeluk in 2014 sy lewe drasties verander het....more22minPlay
May 05, 2025Kompas 5 Mei 2025Kyle Mendoor het op 23-jarige ouderdom die dominee geword van 'n gemeente wat vir 13 jaar vakant was. Hy vertel vir Chloè van Rooyen hoe die lewe van ʼn dominee lyk, en hoe hy die groot ouderdomsgaping hanteer tussen hom en meeste van die lidmate....more21minPlay
May 02, 2025Kompas 2 Mei 2025Barrie Ferreira kyk na kerningeneurswese, en probeer die kern vind van hierdie nagraadese studierigting....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.