Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
April 17, 2025Kompas 17 April 2025Wil jy deel van ‘n jeugkoor wees? Ons vind by lede van die Drakensberg Seunskoor uit hoe die lewe in die berge en op die verhoog lyk, en moedig jongmense aan om hulle eie drome na te streef....more22minPlay
April 16, 2025Kompas 16 April 2025Barrie Ferreira praat met Gerco van Deventer, wat as gyselaar gehou is deur Al Kaïda, om te hoor hoe sy deursettingsvermoë hom gehelp het....more24minPlay
April 15, 2025Kompas 15 April 2025Dr. Ezette du Plessis, ‘n opvoedkundige sielkundige, verduidelik die doel van aanlegtoetse, wie daarby kan baat....more24minPlay
April 14, 2025Kompas 14 April 2025Hoe ontwikkel iemand 'n eetversteuring? Is dit net jong vroue wat daaraan lei, of kan dit met enigiemand gebeur? Chloè van Rooyen praat met sielkundige Dewald Louw oor eetversteurings en die ernstige gevolge daarvan....more26minPlay
April 11, 2025Kompas 11 April 2025Barrie Ferreira vind meer uit van agter-die-skerms-beroepe in die TV- en filmbedryf....more24minPlay
April 10, 2025Kompas 10 April 2025Wat is jou lees-ouderdom? Ons hoor by die stigter en bestuurshoof van Stimulus Maksima, Lotta Engelbrecht, uit wat ‘n lees-ouderdom is, en hoe leerders vinniger en met meer begrip kan lees om sodoende makliker te leer....more24minPlay
April 09, 2025Kompas 9 April 2025Hoe gemaak as jy wil gaan studeer, maar jou ouers dink nie jou studierigting is die regte een nie?...more24minPlay
April 08, 2025Kompas 8 April 2025Uithou, aanhou volhou. Dis woorde wat Danel Louw, algehele wenner in die professionele vrouekategorie van die Hyrox-kompetisie, al te goed verstaan. Sy deel haar ondervinding en lesse met jongmense....more24minPlay
April 07, 2025Kompas 7 April 2025Watter raad het jy om verkoue en griep te beveg? Chloè van Rooyne praat met 'n apteker om uit te vind hoe om gesond te bly in die winter. 'n Tandarts praat ook die belangrikheid van goeie mondhigiëne....more23minPlay
April 04, 2025Kompas 4 April 2025Goeiedag. Dumelang. Sawubona, Good Day. Bonjour. Hola! Wat is die waarde daarvan om 'n ander taal aan te leer?...more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.