Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
March 20, 2025Kompas 20 Maart 2025Jongmense deel stories van hulle interessante troeteldiere en hulle maniere....more22minPlay
March 18, 2025Kompas 18 Maart 2025Nina Dicks, ‘n hoërskoolleerder wat aan ‘n uitruilprogram na Duitsland deelgeneem het, vertel van haar ondervinding....more24minPlay
March 17, 2025Kompas 17 Maart 2025Chloè van Rooyen kyk na die daaglikse roetine van hoërskoolleerders, en of daar genoeg ure in 'n dag is om by al hulle verpligtinge uit te kom. Hoe kan ouers, onderwysers en die gemeenskap hulle help?...more23minPlay
March 14, 2025Kompas 14 Maart 2025Barrie Ferreira kyk na die goed en sleg van langafstandverhoudings....more24minPlay
March 13, 2025Kompas 13 Maart 2025Wil jy Duitsland besoek? Alta Botes verduidelik hoe uitruilprogramme werk, en hoe jy kan kwalifiseer....more23minPlay
March 12, 2025Kompas 12 Maart 2025Barrie Ferreira hoor of die jonger generasie reg is om oor te neem by die ouer generasie. Wie se verantwoordelikheid is dit om seker te maak dat jongmense gereed is - die ouer of die jonger generasie?...more24minPlay
March 11, 2025Kompas 11 Maart 2025Moenie self-isoleer nie! Dit is Iyana Willemse, ‘n jeugwerker, se boodskap aan jongmense. Sy lei en inspireer die jeug om hulle ondersteuningstelsel of geloofsgemeenskap te vind....more24minPlay
March 10, 2025Kompas 10 Maart 2025Chloè van Rooyen hoor by 'n paar opvoeders hoe hulle die skuif van leerder af na onderwyser hanteer het, hoe die onderrigstelsel verander het sedert hulle op skool was, en hoekom onderwysers so 'n belangrike rol in jongmense se lewe speel....more23minPlay
March 07, 2025Kompas 7 Maart 2025Barrie Ferreira vind uit hoe jy ‘n beroep in die gasvryheidsbedryf kan volg....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.