Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
February 19, 2025Kompas 19 Februarie 2025Hoe kan jong mense aktiewe burgers word? Wat beteken dit om aktief betrokke te wees in jou gemeenskap?...more24minPlay
February 18, 2025Kompas 18 Februarie 2025Wil jy tweedehandse items in sakgeld verander? Aktrise Mila Guy vertel ales van thrifting....more23minPlay
February 17, 2025Kompas 17 Februarie 2025Chloè van Rooyen kry wenke om jou toesprake en mondelinge toetse op ʼn ander vlak te sit, en jou vrees te hanteer. Sy delf ook dieper in die wêreld van yster en aambeeld, en vind uit wat die werk van 'n hoefsmid alles behels....more23minPlay
February 14, 2025Kompas 14 Februarie 2025Barrie Ferreira daag die musiekgroep, ONS, uit om ‘n liefdesliedjie vir mekaar te skryf binne slegs 30 minute. Hy gesels ook met van die akteurs van die nuwe reeks, Reënboogrand, om hulle menings oor Valentynsdag te kry....more25minPlay
February 13, 2025Kompas 13 Februarie 2025Ter viering van Wêreld Radiodag deel jong omroepers van regoor die land hulle mooiste en snaaksste radiostories....more22minPlay
February 12, 2025Kompas 12 Februarie 2025Barrie Ferreira kyk na die gewildheid van krieket onder jong vroue in Suid Afrika....more24minPlay
February 11, 2025Kompas 11 Februarie 2025Twee tweelinge kuier by Hazel om te vertel hoe dit is om deel van ‘n tweeling te wees....more24minPlay
February 10, 2025Kompas 10 Februarie 2025Felicia Richardson het as tiener deur baie trauma gegaan, wat daartoe gelei het dat sy haarself begin leed aandoen het. Sy deel haar storie. 'n Sielkundige praat oor die realiteit van selfskending onder die jeug van Suid-Afrika....more23minPlay
February 07, 2025Kompas 7 Februarie 2025Barrie Ferreira kyk na ambagte as ‘n alternatief as jy nie die tradisionele universiteitspad wil volg nie....more22minPlay
February 06, 2025Kompas 6 Februarie 2025Ons vind uit hoe 2024 se matrikulante, wat Afrikaans oor wil skryf, kan voorberei om dieselfde slaggate te vermy....more20minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.