Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
March 06, 2025Kompas 6 Maart 2025Chiara Vorster, ‘n 18-jarige, is die SA-kampioen Stand Up Paddleboarder. Sy vertrek eersdaags na Indië vir haar volgende internasionale kompetisie....more23minPlay
March 05, 2025Kompas 5 Maart 2025Barrie Ferreira vind meer uit oor sagtebal as ‘n sport in skole....more25minPlay
March 03, 2025Kompas 3 Maart 2025Haarversorging is 'n belangrike deel van baie mense se roetine. Chloè van Rooyen gesels met twee haarkappers oor die verskillende haarbehandelings wat beskikbaar is, en wat die beste sal werk vir jou tekstuur. Van 'n krullekroon tot slank reguit hare is daar iets vir almal om te leer....more26minPlay
February 28, 2025Kompas 28 Februarie 2025Hoe gemaak wanneer ‘n jongmens se ouer of ouers oorlede is? Barrie Ferreira kyk na hoe om die wetlike en sielkundige aspekte van ‘n ouer se dood te hanteer....more24minPlay
February 27, 2025Kompas 27 Februarie 2025Hazel Janse van Rensburg loer in by ‘n paar eerstejaarstudente om te hoor hoe hulle verwagtinge van kampuslewe met die realiteit vergelyk....more25minPlay
February 26, 2025Kompas 26 Februarie 2025Hoekom is prostese so duur in Suid Afrika? Hoekom word dit nie hier ontwikkel nie? Barrie Ferreira praat hieroor met kenners wat dit wil probeer verander....more22minPlay
February 25, 2025Kompas 25 Februarie 2025Om jou gesiggie in te kleur is omtrent ‘n kuns. Grimeerkunstenaar Yoané Human gee om hiermee te help....more24minPlay
February 24, 2025Kompas 24 Februarie 2025'n Crossfit-afrigter en persoonlike afrigter gee raad om in 2025 gesonder en fikser te lewe. Hulle gesels oor hoekom Crossfit vir almal geskik is, en deel ook 'n paar oefeninge wat jy by die huis kan doen om jou fiksheidsreis te begin....more24minPlay
February 21, 2025Kompas 21 Februarie 2025Ons vier Wêreld Moedertaaldag deur te luister na die vyf beste kletsryme wat ons ontvang het vir ons Moedertaaldag-kompetisie....more25minPlay
February 20, 2025Kompas 20 Februarie 2025Hoe en waar begin jongmense om te spaar of belê?...more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.