Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
February 05, 2025Kompas 5 Februarie 2025Barrie Ferreira vind meer uit oor motorsport, wat as 'n buitemuurse aktiwiteit aangebied word vir leerders by 'n hoërskool in die Oos-Kaap....more25minPlay
February 04, 2025Kompas 4 Februarie 2025Kan ‘n jong vrou regtig alles hê? Reinette de Beer verduidelik hoe sy haar lewe as jong mamma van twee, en as suksesvolle sakevrou, balanseer....more24minPlay
February 03, 2025Kompas 3 Februarie 2025Chloè van Rooyen gesels met 'n jongman wat sy deel doen om die jeug van Citrusdal te inspireer en motiveer om die verskil te wees wat hulle wil sien in hulle gemeenskap....more21minPlay
January 31, 2025Kompas 31 Januarie 2025Barrie Ferreira praat oor hoe jy die meeste kan maak van jou laaste jaar op universiteit. Hoe tref jy ‘n balans tussen om goed te eindig, maar ook om pret te hê?...more25minPlay
January 30, 2025Kompas 30 Januarie 2025Staan jou kop in ‘n aupair-rigting? Twee aktrises, Elsje Slabbert en Nadia Beukes, gee raad uit ‘n mamma se oogpunt sodat jy jou aupair-onderhoud vir ‘n ses kan slaan!...more22minPlay
January 29, 2025Kompas 29 Januarie 2025Barrie Ferreira vind meer uit van tuisonderrig, en watter tipe leerders daarby kan baat....more22minPlay
January 28, 2025Kompas 28 Januarie 2025Hazel Janse van Rensburg gesels met Limpopo se Landsdiensvoorsitter, Christa Darvall, oor hoe jongmense betrokke kan raak, en wat hulle kan verwag....more23minPlay
January 27, 2025Kompas 27 Januarie 2025Chloè van Rooyen praat met ʼn finansiële raadgewer oor studielenings en beurse, en hoe studente moontlik hulle akademiese loopbaan kan befonds....more22minPlay
January 24, 2025Kompas 24 Januarie 2025Hoe kan jy as ‘n skoolleerder die beste moontlike akademiese jaar hê? Ons gee oor praktiese wenke wat jy elke dag kan toepas, en stel ook gratis hulpbronne voor wat jy kan gebruik om jou akademie te verskerp. Beplan jou week vooruit saam met jou ouers. Dit help as die hele gesin weet wat vir die volgende week voorlê....more20minPlay
January 23, 2025Kompas 23 Januarie 2025Wil jy matriek voltooi, of vakke oorskryf? Elisna Kelly vertel watter stappe jy kan volg om hierdie droom te bewaarheid....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.