Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
January 22, 2025Kompas 22 Januarie 2025Wat verg dit om ‘n prokureur te wees? Barrie Ferreira gesels met sowel iemand wat in die praktyk is, as ‘n student. Jy moet probeer om soveel blootstelling moontlik te kry as ‘n regstudent, en probeer agterkom waarvan jy nie hou nie, want dan sal jy nader kom aan die area van die reg waarop jy moet fokus....more24minPlay
January 21, 2025Kompas 21 Januarie 2025Wat is die doel van oriëntasie, en wat kan eerstejaarstudente verwag? Die Primaria van Vergeet-My-Nie Dameskoshuis en Primarius van Excelsior Manskoshuis het die antwoorde....more20minPlay
January 20, 2025Kompas 20 Januarie 2025Is jy in 'n tweestryd gewikkel? Het jy aansoek gedoen vir 'n studierigting, maar nou bedink jy dit, en wonder of jy nie dalk na ʼn ander kursus moet skuif nie. Is dit moontlik om te skuif? Of voel jy dalk dat jy geen idee het wat jy met jou lewe wil doen nie? 'n Lewensafrigter het raad. Ons vind ook uit hoe gemaak as jy van studierigting wil verander....more21minPlay
January 17, 2025Kompas 17 Januarie 2025Barrie Ferreira vind uit hoe jy vriende kan maak wanneer jy by ‘n nuwe skool aansluit....more21minPlay
January 16, 2025Kompas 16 Januarie 2025Ons deel saam in die geluk en sukses van 2024 se matrikulante wat as toppresteerders uitgeblink het....more21minPlay
January 15, 2025Kompas 15 Januarie 2025Barrie Ferreira praat met van Suid-frika se top 2024 matrikulante om te hoor hoe hulle hulle laaste jaar op skool beleef het, en hoe hulle voel oor die prestasies wat hulle behaal het....more24minPlay
January 14, 2025Kompas 14 Januarie 2025Heidi Bartis, die bestuurshoof van die Akademie vir Omgewingsleierskap, praat oor studiegeleenthede en die opsies wat matrikulante het in hierdie veld....more23minPlay
January 13, 2025Kompas 13 Januarie 2025Die topmatrikulante van 2023 kom kuier by Chloè van Rooyen, en hulle vertel hoe die lewe na matriek lyk....more22minPlay
January 10, 2025Kompas 10 Januarie 2025Barrie Ferreira deel sy oorlewingsgids vir universiteit, die wonderlikste tyd van jou lewe waar jy baie keer lewenslange vriende maak....more23minPlay
January 09, 2025Kompas 9 Januarie 2025Droom jy van ‘n oorsese reis? Dee Theart wat die wêreld plat gereis het as lugwaardin, deel wenke om hierdie droom ‘n realiteit vir jongmense te maak....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.