Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
December 25, 2024Kompas 25 Desember 2024Barrie Ferreira gesels met die ander Kompasaanbieders oor dankbaarheid. Hulle vertel waarvoor hulle dankbaar is in die jaar wat verby is, en van die Kerstradisies wat hulle saam met hulle families volhou....more24minPlay
December 24, 2024Kompas 24 Desember 2024Ons hoor by jong Suid-Afrikaners, wat oorsee woon en werk, hoe hulle Oukersaand in die vreemde vier....more21minPlay
December 23, 2024Kompas 23 Desember 2024Chloè van Rooyen gesels met twee organisasies wat help om Kersfees spesiaal te maak vir groot en klein. Voetligbediening sorg dat soveel moontlik mense 'n lekker bord kos het, en Dancing with Nature bied aan jong dansers die geleentheid om hulle talent uit te oegen deur gratis optredes in parke reg oor Kaapstad....more22minPlay
December 20, 2024Kompas 20 Desember 2024Barrie Ferreira praat met ‘n menslike hulpbron-spesialis oor die belangrikheid van ‘n CV en jou eerste werksonderhoud....more24minPlay
December 19, 2024Kompas 19 Desember 2024As lugwaardin het Dee Theart die wêreld plat gereis. Sy het ook ‘n keer of twee die buiteland alleen aangepak. Sy vertel hoe jy jou droom om oorsee te reis, kan bewaarheid....more24minPlay
December 18, 2024Kompas 18 Desember 2024Barrie Ferreira maak seker dat jy toegerus is om veilig te wees wanneer jy dalk ‘n slang teëkom tydens jou skoolvakansie....more25minPlay
December 17, 2024Kompas 17 Desember 2024Petra van der Linde, ‘n dieetkundige, deel ‘n gesonde soet-en-sout-resep om die vakansie te geniet, asook wenke om gesond te bly tydens die feesseisoen sonder om die lekker dinge in die lewe mis te loop....more23minPlay
December 16, 2024Kompas 16 Desember 2024Jurgen Romario McEwan deel sy oorlewingsgids vir jong akteurs met ons. Hy vertel waar sy akteursreis begin het, wat hy in die droë seisoene doen, en hoe hy passie lewend hou....more23minPlay
December 13, 2024Kompas 13 Desember 2024Barrie Ferreira praat oor die waarde van vakansiewerk, buiten ‘n ou sakgeldjie....more22minPlay
December 12, 2024Kompas 12 Desember 2024Blyde Schoeman, die wenners van die 2024 Proscenium-dramakompetisie, vertel jongmense op ‘n lekker ligte manier wat hulle van voorbehoeding moet weet....more20minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.